ABS and Gravel Roads

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jondu

Race Dog
Joined
Jun 10, 2012
Messages
1,027
Reaction score
0
Location
Koekenaap
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek vra net gou raad!! Ek sit nie my ABS af op redelikke grond paaie nie, want ek is van mening ek kan ,met my beperkre skills, nog vinniger en meer onder beheer stop met ABS as wat ek dalk my voorwiel kan lock en verseker val.
 
Top