Die Japanees en die Chinees verdwaal in Haenertsburg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Strompie

Race Dog
Joined
Nov 23, 2010
Messages
558
Reaction score
9
Location
Pretoria
Bike
BMW (all models)
My ou maat se tong hang al lank uit vir al my motorfiets stories. Op 'n dag skaf hy vir hom 'n Big Boy XTG 200 aan, en nooi my om saam met hom die area om Haentersburg te gaan verken. Nou kyk, ek sê mos nou al lank dat party mense drink pille. Ander kry terapie. Ek het my bike. Enige verskoning wat ek kry, dan klim ek. As ek nou al die fototjies bymekaar gemaak het, dan vertel ek julle nou van 'n 204km trippie wat ons 11ure lank besig gehou het.

IMG_0029_1227-Edit_zps09a5391c.jpg


 
Top