Ek sien 'n voorbeeld van KINDER ARBEID... Ek sien elke keer dieselfde persoon wat die hekke moet oopmaak...

Ek kan dit sterk aanbeveel. Baie lekker om geoutomatiseerde plaashekke te he!

Nice RR en lekker sports, dit is die soort trippies wat mens nooit sal vergeet nie.,,,,,,,,,,,,,

Eish, om met 'n 1150 met daai klas bande daar rond te speel is nie baie gemaklik nie.
