Ek het nie woorde nie - dis 'n RR uit die boonste rakke.

Jou seun sal dit nooit in sy lewe vergeet nie, en ek kan jou belowe
hy gaan jou een vd dae weer vra dat julle moet gaan!!
Aan die ander kant sal jy dit ook nooit vergeet nie

Onthou - hy moet nog Koedoeskloof toe

Jy het die bike, fotograaf en die hek oopmaker
Weereens - 'n baie baie goeie storie!!
A job well done.