Kyk, ek wil nie seksisties klink, maar glo my, ek praat van persoonlike ondervinding .(Read between the lines ......)
Net 'n Pa sal homself met kind in sulke "moeilikheid" kry, en waarskynlik ook net 'n pa wat hom daaruit gaan kry!
Ma's is maar net ge-wire" om meer verantwoordelik te wees as ons.
...of werk dit net in my huis so?
Dikzol, baie geluk dat jy dit gemaak het in en uit.
Ek sou dit waarskynlik nie oorleef het - vannaf die oomblik dat daar oogkontak met die ma by die huis gemaak kon word
