« Reply #228 on: August 07, 2012, 09:13:17 am »
Net af van die grondpad, halfpad tussen Sutherland en Laingsburg. In 1917 het diaken Br Bothma seker gereken dis makliker vir die dominee om na hulle te kom as hulle na die dominee!
« Last Edit: August 07, 2012, 09:15:30 am by Jacobsroodt »

Logged
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.