0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Pote on December 10, 2012, 06:32:24 am Nou waar staan die se mooi kerkie? Dit lyk noord se omgewing.
Quote from: Vis Arend on December 10, 2012, 07:04:36 amQuote from: Pote on December 10, 2012, 06:32:24 am Nou waar staan die se mooi kerkie? Dit lyk noord se omgewing. oppad Richtersveld toe.
Oorkant die ou tronk ?
Ek het van die fotos op ADVrider geplaasKom die vraag toe: Hoekom omheinings rondom julle Kerke? - (vertaal)Ja, hoekom vra mens jouself af, sommiges het tralies en pallisades om???Seker maar die lewe hier by ons?