Gou vinnig die scooter was op n Sondag middag.............

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,295
Reaction score
157
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
So, ek besluit vanmiddag ( omdat ek mos nou in elk geval net in die huis rondle ) om gou die scooter bietjie af te spuit na gister se ry.

Haal gou die airfilter uit en was dit, mmmmm airbox lyk vir my kort ook n was.
Ok Danie, los gou jou luiheid en was nou maar die ding ordentlik.
Right, gaan maar gou die plastics afhaal en was.

terwyl ek hier besig is dink ek dit is n goeie tyd om my handlebar klein bietjie af te stel.
Ook maar goed, een van die clamps is heel los. :eek:
 

Attachments

  • was (2).JPG
    was (2).JPG
    490.5 KB · Views: 422
  • was (5).JPG
    was (5).JPG
    417.5 KB · Views: 421
  • was (6).JPG
    was (6).JPG
    394.7 KB · Views: 420
  • was (13).JPG
    was (13).JPG
    435.4 KB · Views: 426
  • was (1).JPG
    was (1).JPG
    444.6 KB · Views: 425
Top