Baie baie geluk met die nuwe perd!
Oor die olie - JASO MA spec is vir nat clutche, algemeen hier verkrygbaar is Castrol Actevo Extra.
Lecap sê so en ek glo ALLES wat hy oor tegniese goed kwytraak, veral oor die DR.

Hou sy posts dop en jy sal baie leer!
