Ooooooh! einste hy.
Ai verdomp, nou drool ek al weer van voor af!!

Ja, ek stem saam met die ouer fietse, ek self n 1982 XR500R gehad, maar sal glad nie omgee om daai drool fiets te he nie. Het darem my AT wat elektriese start knoppie het.
Anyway, geniet jou fiets, pragtig en duisende veilige myle.
