0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Baie dankie!Ek is baie opgewonde oor my pragtige blou wintie bike! Lem, dit klink lekker! Kom ons kyk of ons plan kan maak. Die outjie moet eers nuwe olie kry (dalk 'n paar filters ook?) voordat hy enige plek gaan.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Baie baie geluk Nadia! Ek weet dis 'n awesome gevoel. Het 'n "soft copy" manual op my PC. PM my jou email adres dan stuur ek dit vir jou.
10w40 olie, die tipe wat nie energy conserving goeters bevat nie! Sleg vir di clutch! 2300 ml olie as ek reg onthou.
Quote from: Taboo on January 22, 2014, 09:10:48 amBaie baie geluk Nadia! Ek weet dis 'n awesome gevoel. Het 'n "soft copy" manual op my PC. PM my jou email adres dan stuur ek dit vir jou.Baie dankie Taboo! Ek onthou jy het ook 'n DR gehad. Toe joune te koop was het ek erg gesit en drool daaroor! Dit lyk my die Suzuki mense is 'n great bunch!
Nice, veeery nice, jy moet nou net vir jou 'n screen opsit en 'n stel Barkbusters