Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!  (Read 5414 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #20 on: January 22, 2014, 10:21:58 am »
Baie baie geluk Nadia! Ek weet dis 'n awesome gevoel. :thumleft: Het 'n "soft copy" manual op my PC. PM my jou email adres dan stuur ek dit vir jou.

Baie dankie Taboo!  Ek onthou jy het ook 'n DR gehad.  Toe joune te koop was het ek erg gesit en drool daaroor! 

Dit lyk my die Suzuki mense is 'n great bunch! 


Fixed  :thumleft:

Dis waar ja!  Veral nou dat ek aan die XR 200 se speedometer dink!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #21 on: January 22, 2014, 10:23:36 am »
Nice, veeery nice, jy moet nou net vir jou 'n screen opsit en 'n stel Barkbusters

Alles met tyd!  Eerste is 'n bashplate dan die Barkbusters.  Skerm sal moet wag tot later want die Tornado moet 'n nuwe zortsook  kry!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #22 on: January 22, 2014, 10:30:06 am »
Nice, veeery nice, jy moet nou net vir jou 'n screen opsit en 'n stel Barkbusters

het julle nog die Djebels?

Dalk kan jy bodyparts se voorlig en Gizmo se screen opsit, asook die handguards

Die Djebels soek nog nuwe base ja!  Ons het gistraand gekyk of ons die 17 l tenk kan omruil met die 650 sin maar dit wil ongelukkig nie pas nie.  Bodyparts se parte moet maar liewerste bly waar dit is,  op die oomblik hou ons dinge eenvoudig  :)
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline DJ

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,221
  • Thanked: 3 times
  • Member of the SSS
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #23 on: January 22, 2014, 12:03:38 pm »
Hey DD,

Congrats and enjoy the new bike!!  :ricky:

You have a blue one like me!!  :thumleft:

Welcome to the club!!
Previously owned: Vuka RM200, Aprilia Pegaso Cube 650, Suzuki DRZ400E, Kawasaki KLE500, Suzuki DR350



 

Offline DikZol

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 1,048
  • Jer 1:17-19
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #24 on: January 22, 2014, 12:16:25 pm »
Goeie tye!  Baie geluk.  Mag my menige plesierige myle op jou blou bike he!  Ek sal altyd verlang na daai DR van my...hel ek pik amper 'n traan nou.

Offline Vulcan

Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #25 on: January 22, 2014, 12:38:01 pm »
Baie geluk Nadia! Blou saal en al!

Geniet haar!
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #26 on: January 22, 2014, 01:34:54 pm »
Dankie vir die mooi wense!

Vulcan, die blou saal was heel onbeplan.  Ons het meer gesoek vir 'n DR met min kilo's op. Die blou is 'n groot bonus!  Die tenk het fyn glitter in wat dit ook baie mooi laat lyk. 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Kameel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,049
  • Thanked: 1 times
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #27 on: January 22, 2014, 04:31:50 pm »
Baie geluk Nadia!
PURE BLISS. Geniet die stofskoeter! :thumleft:

2004 F650 GS Dakar (The X); 2004 BMW R1200 GS (GeelKameel); 2008 F650GS Twin (The X); 2008 BMW R1200GS (Silwervalk vir Biker Chick); 2009 BMW R1200GS (Pappa Smurf);
Currently 2010 BMW R1200 GSA (Mr Grey)
 

Offline punisher

  • DILLIGAF
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,961
  • Thanked: 465 times
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #28 on: January 22, 2014, 05:48:54 pm »
schweeeeeeeeeet    congrats  :thumleft:
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,775
  • Thanked: 249 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #29 on: January 22, 2014, 06:06:56 pm »
Baie geluk! 'N puik kopie wat jy daar gemaak het! Ek vrek oor my DR 650!

Ten opsigte van die olie. Bel-Ray EXP is my voorkeur. Dis 'n 10W50 semi-sinteties. Net 'n bietjie duur hier in Nelspruit teen so R 120 per liter. Baie goedkoper as 'n enjin rebuild egter! Gebruik dit al vir jare. Dis 'n JASO spec olie, maw spesifiek dus vir motorfiets enjins, met 'n nat koppelaar.

Onthou om jou nuwe baba op die DR 650 thread te gaan voorstel!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline J-dog

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kymco (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,134
  • Thanked: 92 times
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #30 on: January 22, 2014, 06:23:44 pm »
HOWABANGA ! Uiteindelik. Mooi so meisie  :thumleft: Jy moet lekker en veilig ry. Dis 'n fiets daai wat jou baie jare se plesier kan gee.

K is the first letter of that word  :deal:

Great stuff Nadia!
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #31 on: January 22, 2014, 07:09:03 pm »
Baie geluk! 'N puik kopie wat jy daar gemaak het! Ek vrek oor my DR 650!

Ten opsigte van die olie. Bel-Ray EXP is my voorkeur. Dis 'n 10W50 semi-sinteties. Net 'n bietjie duur hier in Nelspruit teen so R 120 per liter. Baie goedkoper as 'n enjin rebuild egter! Gebruik dit al vir jare. Dis 'n JASO spec olie, maw spesifiek dus vir motorfiets enjins, met 'n nat koppelaar.

Onthou om jou nuwe baba op die DR 650 thread te gaan voorstel!


Sent from my iPad using Tapatalk

Ons het laas Blue Ray vir Gizmo ook gebruik.  Nou ja, laat ek my fiets maar op die ander thread ook gaan voorstel. As 'n snr SSS lid gepraat het moet mens mos luister!  ;)

Watter een van die twee lang threads is dit Chopper?
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline african dust

Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #32 on: January 22, 2014, 07:25:41 pm »
congrats...you are adding bikes to your collection faster than you can sell them !
this one looks a keeper !
many safe happy miles on her !
bushlander
Ozark
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,775
  • Thanked: 249 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #33 on: January 22, 2014, 09:00:40 pm »
"The DR 650 thread". Dis die een wat met Blikners se post met die opsomming begin.

Jy kan die "bottom less" een ook maar deurlees! Op 'n reenige Kaapse dag!

Dan kan jy ook Ganjora se mannewales op sy thread lees! Die grootste deel van sy thread gaan oor sy dae met sy DR 650.

(Jammer, weet nie om, en of ek die links vir jou kan copy nie, op die Ipad nie.)


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline fredda

Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #34 on: January 23, 2014, 09:27:37 am »
Baie geluk met jou DR Dusty Rusty!!

Weet sommer jy gaan baie gelukkig wees met jou keuse.

O ja, maak net seker die boonste chain roller is afgehaal. Ek het myne sommer gedoen die eerste dag toe ek hom gekry het.

Geniet dit! :ricky:
Current bike: 2011 BMW R1200R
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,592
  • Thanked: 43 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #35 on: January 23, 2014, 09:33:10 am »
Baie geluk Nadia.  :thumleft:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,465
  • Thanked: 365 times
  • DILLIGAF?
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #36 on: January 23, 2014, 09:39:03 am »
This is not life or death. It is an internet forum.
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #37 on: January 23, 2014, 09:59:34 am »
Baie geluk met jou DR Dusty Rusty!!

Weet sommer jy gaan baie gelukkig wees met jou keuse.

O ja, maak net seker die boonste chain roller is afgehaal. Ek het myne sommer gedoen die eerste dag toe ek hom gekry het.

Geniet dit! :ricky:

Ek het gou gaan google oor die chain roller:  oh my word!  Daai ding moet waai voordat ek weer gaan rondry!  Baie dankie vir die tip Fredda!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline fredda

Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #38 on: January 23, 2014, 10:14:09 am »
Baie geluk met jou DR Dusty Rusty!!

Weet sommer jy gaan baie gelukkig wees met jou keuse.

O ja, maak net seker die boonste chain roller is afgehaal. Ek het myne sommer gedoen die eerste dag toe ek hom gekry het.

Geniet dit! :ricky:

Ek het gou gaan google oor die chain roller:  oh my word!  Daai ding moet waai voordat ek weer gaan rondry!  Baie dankie vir die tip Fredda!

Plesier! :thumleft:

Ok, dan is daar nog een ding en dit is die NSU (neutral sensing unit). Daar is 2 kampvure, die wat s gee aandag aan die skroefies met locktite/safety wire en die ander wat s los dit uit.

Ek het myne gedoen en locktite gebruik.

Dit is n persoonlike besluit, ek s maar net dat jy bewus is daarvan.
(P.S. Moenie stres nie, jy het die regte bike gekoop. Elke bike het maar sy dingetjie of twee wat pla)
Current bike: 2011 BMW R1200R
 

Offline MissM

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,166
Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
« Reply #39 on: January 23, 2014, 10:15:44 am »
Yay!

Awesome!

Want to join monkeyboy and I on our Baviaans trip 29th March - 4th April?  :pot: :pot:
Give a girl the right shoes, and she can conquer the world.