I think it there are more 'forces' at play when shit like this happens. In 12 seconds the are not much time for anything other than thinking about your sins, the bank manager and the devorce lawyer. My eerste gedagte was 'hie ko kak'.
Wil net die wat my nie ken inlig, ek val baie, sommer so gereeld dat ek spaar spieeltjies reg hou. ek moet agter my kyk wie jaag my, Polisie, duiwel of my beskermengel. (ek het velede maand sommer altwee die pillion pegs afgebreek by die lughawe -drie keer binne 2 minute geval

dis 'n storie vir 'n ander keer.
I normally ride with moerse knobblies ( TKC80) up front. So bad on long tar stretches that my hands go numb from the vibratitions. Must sometimes clench my teeth to keep the fillings in. Grappie nie so erg. Ek pomp die band so by die 3 bar dan kry ek maklik 18000km. Ek het egter 'n Metzeler Sahara (90/90/21) met nog baie loop persent gekry. Die band was 'n nagmerrie van die begin af. die fiets het skielik tank slap op 60kph gekry. 'n Paar keer so geskrik dat my holwange soos 'n haas se neus gemaak het toe ek per ongeluk beide hande gebruik het om visor skoon te maak.
DIT WAS DAAI BAND OP DIE FIETS.
Maybe the bike could have been more controlable with my 'traditional' TKC ot Mitas looking at the history of the Sahara. die Sahara het 'n groter karkas en dus is daar meer rubber wat heen en weer kan beweeg tussen die teer en die rim. (Thicker rubber not always better me thinks. It sometimes reduce the sensation or feel. Sal moet kyk as ek weer goed vir die plesierspier kry.)
Ek het nie werklik oorweeg om te staan nie. ek sou net verder val and trying to keep the black eye plugged pight require more concentration that keeping the bike under control. At least I only fell and not shat myself as well. (might have nipped a turtle head in the process though

)
One thing is for sure. I will gladly spend the R1600.00 odd for a tyre monitor kit (the 2 wheel bike type from Bike 2 Bike). The irony of it all was that we got off the gravel about 2 km before where I made a full 360 circle on the tar and checked the tyre 'boepens', all was still 100%
@spoedvark, I used the tyre goo before and you are right, it could be a life saver. ek gooi enige dag 'n binneband weg en nie my fiets. And pleeeze do not come with the crap about affecting balance etc etc. I f it could save my life I can live with the external 'altzhimers' or is it 'parkinsons' naa maybe 'impotence'.
On another topic.
I also had a chain drop rear lockup in Plumstead (CT) on a wet road. Was lucky to cut up a driveway through a open slippery grass field with only trees to doge, down the pavement, over the other street, up another driveway, over more grass, dodging more trees to finally 'tip over' because I did not realised I already stopped and had to take my feet off the pegs. Daai ketting was so slap ek het hom sommer met 'n stokkie opgesit sonder om my hande vuil te maak.
Some of my 'offs'
En, ek het die fiets nie 2 uur gehad toe ek my eerste val aanteken, In die kaapse winter was ek die juwelier se pel so baie horlosies het ek gekoop. My laaste val was langs Karel Bremer toe die N1 nog in aanbou was. Net die onderbroek en een kous was heel. (dit was toe fietse nog daai wye crashbars moes hê en ATTGAT 'n vloekwoord was.) Ek was op die dokter se inspeksie bed vasgedruk sodat hy die padwerk klippies uit my lyf moes haal. Dan was daar Roosbome langs die voorhuis wat ek sommer sonder seremonie vir die Tannie uitgehaal het met daai selfde crashbars en toe sommer in die middel van die kruising 'aan die slaap geraak het' sodat die motors om my moes ry. Too much VINO can relax the muscels (donner hoe spel mens 'spiere' in die rooi taal?)
I only landed in hospital once but looking at the red lines under the words in this post (spelchecker) it looks like the British invasion in Utrecht.
About ride reports. Here are a few links to trips end reports I did
http://bmwmccc.org.za/beginners-rit-na-gansbaaihttp://bmwmccc.org.za/beginners-rit-na-gansbaai-deel-2-finalehttp://bmwmccc.org.za/east-london-baviaans-teaser-26-km-6-hourshttp://bmwmccc.org.za/mosselbay-caledon-almost-only-gravel-directions-looking-sun-july-2012http://bmwmccc.org.za/orapa-botswana-toe-en-terug