Geen probleem. Jy laai net 3 bikes op die sleepwa en daar gat jy....

Min taxi's of padvarke in die veld, jy hoef nie te worry oor die aap wat jou van jou bike af ry "because I did not see you sorry ne".
Buitendien effe moeilik om julle al 3 op die adventure bike te kry.......

Beter om Sam die kinders saterdag te gaan speel op die plastics en dan vir mammie Sondag te vat vir n breakfast run op die adventure bike.....