Seer Stere!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Jeez Whizz mense!

Dit kan nie net ek en Sardine wees wie se stere so seer raak op die DR's nie!  Nee wag so bietjie, seer is nie die regte woord nie, lam, dood, aan die slaap beskryf dit beter!

Wat doen julle ouens?

'n Airhawk gaan nie werk nie want dan gaan die fiets te hoog wees.  Wat stel julle voor?  Skaapvelle en kralletjies oortreksels?

 
Top