990 Adv Bathtime

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

marmite

Race Dog
Joined
Nov 4, 2013
Messages
655
Reaction score
0
Location
Citrusdal
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het bietjie die naweek my 990 Adv se plastic afgehaal om hom lekker te was en skoon te maak. Sonder die plastic lyk hy vir my nie baie anders/groter as my WR450 nie!!  ;D

Wou sommer maar net met julle gedeel het.

Is daar nog van julle wat julle DS bikes so was? En hoe gereeld?
 

Attachments

  • IMG-20140121-00088.jpg
    IMG-20140121-00088.jpg
    60.3 KB · Views: 404
Top