Wanted: Tweedehandse knee braces vir rookie enduro wannabe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Cdp13

Pack Dog
Joined
May 16, 2013
Messages
247
Reaction score
0
Location
Kakamas
Bike
BMW F800GS
Hallo Honne

Ek wil hierdie jaar my eerste enduro try, Ktm 250 is na 'n jaar se spaar in die garage.

Al manier hoe ek by die vrou verby kon kom is om te belowe dat ek nie te vining sal ry nie (JAA GOOOEEEDDD  :imaposer:) en al die nodige protective gear sal koop en dra.

Dus is ek op soek na 'n stel tweedehandse knee braces. Moet darem in 'n billikke toestand wees.

Enige iemand wat 'n man kan help?
 
Top