Vulstasie in Calitzdorp.........

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ETS

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Jul 15, 2008
Messages
7,381
Reaction score
666
Location
Prieska
Bike
KTM 890 Adventure R
Ek sien in die nuwe uitgawe van myFiets dat hulle n slegte ervaring by die Shell vulstasie gehad het? Die man was moerrrrrr onbeskof en wou sommer ons bikes uit die pad stoot-- ons was nie eens op die driveway nie........ en ons het daar petrol ingegooi ook.....maak nie n groot bohaai nie--vra maar net...

Enigiemand anders??
 
Top