Allegro daai boot op die strand is uitstekend, seker omdat ek met een grootgeword het.
Die treinspoor en brug is die beste kombinasie wat ek nog gesien het.
BigRed daai sonsopkoms is tipies wat n mens noukry in die oggend as jy rigting Witbank ry, het self gister n paar geneem toe ek met die trok Middelburg toe was.
Hier is n boot waarmee ek grootgeword het, nie self gebruik nie maar baie by hom verby gestap, as hy kon praat sou ek graag sy visvang stories wou hoor.
Die kruiwa en boot se komposisie is nie watwonders nie, maar n ou kruiwa het ook n sagte plekkie by my.