Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: New DR650SE  (Read 2536 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: New DR650SE
« Reply #20 on: February 18, 2014, 11:53:06 am »
Goeie bande vir grond en sand sal ek se is michelin T63 voor en agter asook mitas co2 agter Die michelins sal jou ook nogal goed dien op die teer ook! Kry natuurlike rubber extra heavy duty tubes, hulle is duur maar moeite werd en sit iets soos slime of fug it in tubes.
Daar is natuurlik baie ander bande maar die michelins is sekerlik die goedkoopste bande wat goed hou......maar net my opinie daar is baie ander wat sal stry......

Dankie, ek sal dan gou my Sertao verkoop, dan kan ek tires bekostig  :biggrin:
 
Offline Woestynhond

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 997
Re: New DR650SE
« Reply #21 on: February 18, 2014, 12:07:42 pm »
Jy het tyd om goeie koper te soek vir hom totdat die DR se bande klaar is! :imaposer:
and she said " What are you doin today ? ".
and I said " Nothing ".
and she said " But you did that yesterday ".
and I said "I haven`t finished yet ".
 
Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: New DR650SE
« Reply #22 on: February 18, 2014, 12:14:03 pm »
Jy het tyd om goeie koper te soek vir hom totdat die DR se bande klaar is! :imaposer:

 :laughing4:  :lol8: :laughing4:

Ek moet se, ek is beindruk met die bridgestones, maar iets wat meer kan grawe sal goed wees.
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,772
  • Thanked: 246 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: New DR650SE
« Reply #23 on: February 18, 2014, 03:23:26 pm »
Goeie bande vir grond en sand sal ek se is michelin T63 voor en agter asook mitas co2 agter Die michelins sal jou ook nogal goed dien op die teer ook! Kry natuurlike rubber extra heavy duty tubes, hulle is duur maar moeite werd en sit iets soos slime of fug it in tubes.
Daar is natuurlik baie ander bande maar die michelins is sekerlik die goedkoopste bande wat goed hou......maar net my opinie daar is baie ander wat sal stry......
Ek het huidiglik TKC voor op, en 'n D606 agter. Baie tevrede. Dink ook aan die T 63 roete te volg. Dalk weer 'n TKC voor op! Net 'n bietjie duur!

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline Vettie

  • Member
  • **
  • Location: Western Cape
  • Posts: 325
Re: New DR650SE
« Reply #24 on: February 18, 2014, 03:27:40 pm »
Goeie bande vir grond en sand sal ek se is michelin T63 voor en agter asook mitas co2 agter Die michelins sal jou ook nogal goed dien op die teer ook! Kry natuurlike rubber extra heavy duty tubes, hulle is duur maar moeite werd en sit iets soos slime of fug it in tubes.
Daar is natuurlik baie ander bande maar die michelins is sekerlik die goedkoopste bande wat goed hou......maar net my opinie daar is baie ander wat sal stry......

Dankie, ek sal dan gou my Sertao verkoop, dan kan ek tires bekostig  :biggrin:

Wat het gebeur? Geen meer Sertao?

Why?
 
Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: New DR650SE
« Reply #25 on: February 19, 2014, 08:22:50 am »

 :lol8: Ek het gewonder wanneer jy gaan reageer op die thread. Daai D#$nerse Sertao gee so baie probleme, lek olie, water pomp lek, starter gebreuk...Doen jouself n guns vettie, doen n bike conversion....before it's to late!!! Die DR is amper 50kg ligter en al wat dit nie het nie is ABS en heated grips (nie dat dit my slapelose nagte gee nie) Hoe vorder die plaas koop? :deal:
 
Offline fredda

Re: New DR650SE
« Reply #26 on: February 19, 2014, 08:33:33 am »
Baie geluk met jou DR Zebra Assistant! Glo jy sal aangenaam verras wees en die DR baie geniet.  :ricky:
Current bike: 2011 BMW R1200R
 
Offline Vettie

  • Member
  • **
  • Location: Western Cape
  • Posts: 325
Re: New DR650SE
« Reply #27 on: February 19, 2014, 08:34:55 am »
Goeie bande vir grond en sand sal ek se is michelin T63 voor en agter asook mitas co2 agter Die michelins sal jou ook nogal goed dien op die teer ook! Kry natuurlike rubber extra heavy duty tubes, hulle is duur maar moeite werd en sit iets soos slime of fug it in tubes.
Daar is natuurlik baie ander bande maar die michelins is sekerlik die goedkoopste bande wat goed hou......maar net my opinie daar is baie ander wat sal stry......

Dankie, ek sal dan gou my Sertao verkoop, dan kan ek tires bekostig  :biggrin:

Wat het gebeur? Geen meer Sertao?

Why?

 :lol8: Ek het gewonder wanneer jy gaan reageer op die thread. Daai D#$nerse Sertao gee so baie probleme, lek olie, water pomp lek, starter gebreuk...Doen jouself n guns vettie, doen n bike conversion....before it's to late!!! Die DR is amper 50kg ligter en al wat dit nie het nie is ABS en heated grips (nie dat dit my slapelose nagte gee nie) Hoe vorder die plaas koop? :deal:

Dis jammer. Myne het selfde issues gehad, maar alles is onder waarborg herstel. Sy ry nou eers lekker!
 
Offline ZA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: New DR650SE
« Reply #28 on: February 19, 2014, 08:52:58 am »
Goeie bande vir grond en sand sal ek se is michelin T63 voor en agter asook mitas co2 agter Die michelins sal jou ook nogal goed dien op die teer ook! Kry natuurlike rubber extra heavy duty tubes, hulle is duur maar moeite werd en sit iets soos slime of fug it in tubes.
Daar is natuurlik baie ander bande maar die michelins is sekerlik die goedkoopste bande wat goed hou......maar net my opinie daar is baie ander wat sal stry......

Dankie, ek sal dan gou my Sertao verkoop, dan kan ek tires bekostig  :biggrin:

Wat het gebeur? Geen meer Sertao?

Why?

 :lol8: Ek het gewonder wanneer jy gaan reageer op die thread. Daai D#$nerse Sertao gee so baie probleme, lek olie, water pomp lek, starter gebreuk...Doen jouself n guns vettie, doen n bike conversion....before it's to late!!! Die DR is amper 50kg ligter en al wat dit nie het nie is ABS en heated grips (nie dat dit my slapelose nagte gee nie) Hoe vorder die plaas koop? :deal:

Dis jammer. Myne het selfde issues gehad, maar alles is onder waarborg herstel. Sy ry nou eers lekker!

Ek het dit nog onder waarborg, ek kort net tyd om dit na Donford toe neem. My punt is, waarborg of nie, BMW moet teen hierdie tyd n bike uit bring sonder K@K. Hoe kan jy n goeie bike soos die Dakar maak en dan afdraend donner..... ???
Ek het n klient n tydjie terug by die winkel gehaad met sy Sertao, en die fender het af geneek. Volgens hom het BMW gese dit was n factory default...maar ek is seker as hy in die hospitaal gele het sou hulle seker sy mediese onkostis ook gedek het.

Search your feelings Vettie, you know this to be true  :biggrin:.............
 
Offline DerekW

  • Newbie
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 7
Re: New DR650SE
« Reply #29 on: March 25, 2014, 09:00:30 pm »
Hi zebra
I also bought a DR in dec and enjoying every moment......have you managed to find anyone in SA that can supply DR protection like bash plates etc

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,772
  • Thanked: 246 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: New DR650SE
« Reply #30 on: March 25, 2014, 09:58:48 pm »
Hi zebra
I also bought a DR in dec and enjoying every moment......have you managed to find anyone in SA that can supply DR protection like bash plates etc
Bashplates...LeCap on the Forum, or PSP Racing.

PSP Racing also make a nice luggage rack.

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline lecap

  • Moderator
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 14,851
  • Thanked: 12 times
Re: New DR650SE
« Reply #31 on: March 26, 2014, 11:15:58 am »
I am busy fabricating bash plates. It willmost likely be the last batch. Two still available.

There are pictures somewhere:

They are made from 5083 sheet (that's the stuff the Yankees make the M 113 APC from :lol8:
Flexible mounts on existing mounting points on the frame means excellent shock absorption, low noise, no vibration cracks, no problems to remove the bash plate if it has taken a beating and no paint damage caused by clamps on the frame cradle.

They cover the sump, oil filter & alternator housing, foot peg brackets and the suspension lever and keep grass and branches from snagging the foot brake pedal and gear shift lever.

Self draining, no mud and water accumulates in the plate.

Cut out to access the sump plug.

Mountings recessed and protected from damage.

Mounting hardware high tensile steel with mil grade cadmium plating.

R 2,800
"If you think it's expensive to hire a professional to do the job, wait until you hire an amateur." (Red Adair)