Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wilddog style comparing the XT660Z to the 690 Enduro R.  (Read 15100 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline bikerboer

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R850GS
  • Posts: 13
Re: Wilddog style comparing the XT660Z to the 690 Enduro R.
« Reply #160 on: February 25, 2014, 08:56:20 am »
Die vergelyking moes gewees het tussen yammie 660 en ander 650 s soos die dr klr xr l , waar laas genoemde beslis meer waarde vir geld is en beter hanteer as die 660 .

O vir die wat iets wil se , ek het n 660 gehad , n 650 xl , en sopas gesien wat n 650 dr kan doen .

GJ die 690 is op pad   
 

Offline GJ

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 650
Re: Wilddog style comparing the XT660Z to the 690 Enduro R.
« Reply #161 on: February 25, 2014, 12:15:30 pm »
Die vergelyking moes gewees het tussen yammie 660 en ander 650 s soos die dr klr xr l , waar laas genoemde beslis meer waarde vir geld is en beter hanteer as die 660 .

O vir die wat iets wil se , ek het n 660 gehad , n 650 xl , en sopas gesien wat n 650 dr kan doen .

GJ die 690 is op pad   

Mooi man :thumleft:
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,416
  • Thanked: 1727 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Wilddog style comparing the XT660Z to the 690 Enduro R.
« Reply #162 on: February 25, 2014, 02:07:19 pm »
Die vergelyking moes gewees het tussen yammie 660 en ander 650 s soos die dr klr xr l , waar laas genoemde beslis meer waarde vir geld is en beter hanteer as die 660 .

O vir die wat iets wil se , ek het n 660 gehad , n 650 xl , en sopas gesien wat n 650 dr kan doen .

GJ die 690 is op pad   

As jy die hele thread volg, sal jy besef dat dit is presies waartussen die vergelyking is. Die thread het sy ontstaan a.g.v. die aanmekaar inbring van die 690 as n vergelyking teen ander in die 650 klas, terwyl die 690 n heel ander klas fiets is.
Lees ook asseblief weer, die 660 word wel vergelyk met die DR, KLR, XR-L, Sertao.

Let assebklief ook daarop dat alhoewel die DR en XR-L nog verkoop word, is dit fietse op die heel laaste been van vervaardiging. MAW, koop een, en jy sit met n "obsolete" model.
Dit moet in ag geneem word met die nuwe aankoop prys van n fiets, want dit gaan herverkoopwaarde sleg benadeel. Hierdie fietse se lae pryse is ook deel van n laaste voorraad afverkoop, wat dit minder van n "bargain" maak, BEHALWE as jy met die fiets gaan trou.

Koop jou 690, volgens my berekinge is die odds 85% teen jou dat die fiets jou gaan pas. Dis n baie skerp tool, met n klein verskeidenheid gebruike.
 

Offline Herminator

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 618
  • Never Go Full Retard
Re: Wilddog style comparing the XT660Z to the 690 Enduro R.
« Reply #163 on: February 25, 2014, 02:17:42 pm »
Ek dog die 660Z het gewen, hoekom praat ons nog hieroor

 :deal:
It catches my dreams when I ride it.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,416
  • Thanked: 1727 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Wilddog style comparing the XT660Z to the 690 Enduro R.
« Reply #164 on: February 25, 2014, 02:22:30 pm »
Ek dog die 660Z het gewen, hoekom praat ons nog hieroor

 :deal:

Ja, ons het gewen, maar die verloorders is mos nog besig om klaar te maak. :snorting: