WC - Spitkoppe by Die Workshop - Klaar gespit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,680
Reaction score
622
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Kom ek bigin deur dankie te sê vir almal wat opgedaag het. Om eerlik te wees: Die Wilddogs is eenvoudig net n klomp gemaklike mense om in en om jou plek te hê. Ek wens ek kon fotos plak vir al die dinge wat nou in my gedagtes opkom. Dankie daarvoor.

Martin, Le Roux, Dave, Zettie en Le Roux se meisiekind

Heimer en Moederyster wat vir Jan en ons verras het met haar besoek.

Hitman en die WD celeb, Rhian (Van Biker soek n buddy faam)

Then the locals Schalk, his wife and Petrus, Johan and Olga and my tappet pelle From Cape Town Pierre and Apie.

We had a lekker kuier just a pitty the rugby did not come to the party on Saterday

Nou terug by die koppe. Ek wil darem nou nie sê dat ek op my senuwees was oor die voorsit van die koppe nie, maar in die agterkop weet jy darem dat daar standaarde gestel is in die verlede oor kop voorsit.  Ek sien kans om dit op die proef te stel met die spitboks sonder om eers n proeflopie te doen en dan daag Heimer op "Skaapkop fynproewer".  Nea, ek geworried never  :ricky:

Dankie ou spitboks, jy stel nie teleur nie.  Die reaksie was positief en die koppe deursag. Moet nog so bietjie skaaf aan die spesery mengsel, maar toe daai kopvel so in een stuk afkom en die tongetjie soos murg in die mond smelt het ek darem geweet iets het reggeloop.

Ek is pateties met fotos neem maar hier is een van die slagoffers en n paar van sy pelle Sorry Rhian, bietjie graffic vir jou  :imaposer: maar die skape is doogemaak vir n goeie rede  :deal:
 

Attachments

  • 3.jpg
    3.jpg
    20.2 KB · Views: 329
  • 2.jpg
    2.jpg
    19.4 KB · Views: 329
  • 1.jpg
    1.jpg
    26 KB · Views: 326
Top