Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The new 1200 LC Adv  (Read 21272 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Edd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,378
  • Thanked: 2 times
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #80 on: June 03, 2014, 09:37:32 pm »
Baie geluk , myne is nou 2 maande oud en het 11000 km al op  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Yis Paul jy ry daai ding. :biggrin:

Hoeveel het daai 10000 diens gekos?
Face your Fears, Live your Dreams
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,011
  • Thanked: 8 times
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #81 on: June 03, 2014, 09:56:53 pm »
Ek dink dit was so tussen 1300 en 1500   :thumleft:
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline Cobus G

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 36
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #82 on: June 04, 2014, 06:31:16 pm »
Bietjie laat...maar baie geluk Edd...myne het vandag vir haar 1000km diens gegaan...net twee naweke se ryery :ricky:...R1625
Sometimes it takes a WHOLE tank of petrol to clear your mind...
 

Offline kwassi

Re:
« Reply #83 on: June 04, 2014, 06:37:18 pm »
Do any of you Lc Adv guys stay near Randburg?
Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline Edd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,378
  • Thanked: 2 times
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #84 on: June 04, 2014, 06:46:48 pm »
Bietjie laat...maar baie geluk Edd...myne het vandag vir haar 1000km diens gegaan...net twee naweke se ryery :ricky:...R1625

Dankie Cobus,

Ek smile nog al die pad, darem my Topbox vandag gekry, nou lyk die fiets eers mooi.  :thumleft:
Face your Fears, Live your Dreams
 

Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 350
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #85 on: June 19, 2014, 04:54:07 pm »
@Paul mag ek maar so tikkie jaloers wees?
Hel daai blou doen dit vir my.
Hoop jy geniet hom. Sien uit na n RR met n paar fotos van die fiets in die
voorgrond,agtergrond langs die kante ag somme net wa jy wil!!! :drif:


Chris ek het nou alles aan gesit wat ek dink is nodig  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Nou moet hy net gery word  :thumleft:













Hi daar, net gou 'n vinnige vraag. Pas die gewone GS LC se Trax panniers net so op die Adv en so ook die Trax topbox mounting plate?  of moet jy addtional brackets/spacers etc etc bygesit het om dit te laat maak pas??

 :thumleft:
KDX 200
YFZ 450
BMW R1200GS LC
BMW R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #86 on: June 19, 2014, 05:11:20 pm »
Panniers en brackets behoort te pas, topbox mount sal verskil.
 

Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 350
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #87 on: June 19, 2014, 06:04:45 pm »
Panniers en brackets behoort te pas, topbox mount sal verskil.

Naand Mnr Knormoer.... :imaposer:
Dit is wat ek ook gedink het.  Die frames lyk presies dieselfde so ek kan nie dink dat die pannier brackets nie sal pas nie.  Soos jy daar se, dit kan heel mootnlik verskip op die topbox.
KDX 200
YFZ 450
BMW R1200GS LC
BMW R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 

Offline GSAZA

Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #88 on: July 12, 2014, 08:15:04 pm »
Jy sal daai DRINKS HOLDERS net moet ander n ander kleur spray en die KTM af haal en BMW posit. :imaposer:

Ek het die oranje bottels al prober weg gee / weg gooi , maar tot die asblik se deksel weier om oop te maak as ek nader staan met die bottels.  :laughing4: :laughing4: :laughing4:

jy weet jou drinks gaan oveheat in die ktm bottels, ne?

Probleem is nou opgelos   :thumleft: :thumleft:







Waar kry jul die Remus exhaust,en hoeveel ?
Het need4speed gemail,maar hul soek nie my geld nie.
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,011
  • Thanked: 8 times
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #89 on: July 17, 2014, 08:22:08 pm »
Moenie mail nie , bel en praat Deon op 083 260 0302
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline Edd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,378
  • Thanked: 2 times
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #90 on: July 17, 2014, 08:42:16 pm »
Moenie mail nie , bel en praat Deon op 083 260 0302


Hi Paul, ek het die Remus op my GT gesit en is baie bly oor die keuse, sal jy dieselfde se vir die GSW?
Face your Fears, Live your Dreams
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,011
  • Thanked: 8 times
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #91 on: July 18, 2014, 05:20:27 am »
Die Remus klink bevange op die GSA LC , net een problem , hy smelt die flikker lig regs agter.
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline GSAZA

Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #92 on: July 18, 2014, 08:22:27 am »
Moenie mail nie , bel en praat Deon op 083 260 0302
Dankie,Flying Brick het my madibas gekry
Gelees van die flikker op ADV forum,darem nog heel sover :thumleft:
 

Offline profiler

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 589
  • Emergency Identification / GoPro
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #93 on: July 18, 2014, 08:23:43 am »
Die Remus klink bevange op die GSA LC , net een problem , hy smelt die flikker lig regs agter.

My Akra smelt weer die nommerplaat regs onder.
Surround Yourself With Good People - Me

Yamaha 50(1984) RZ 90(1985) PE 490(1986) RZ 50(1987) FJ 750(1994) Kumca 110(2005) KX 200(2007) TRX 450(2010) Royal E 500(2013) 800 GS(2013) 1200 GSA(2013) 1200 LC GSA (2014) CRF450X (2014) BMW 450X (2015)

 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #94 on: July 18, 2014, 09:10:30 am »
Die Remus klink bevange op die GSA LC , net een problem , hy smelt die flikker lig regs agter.

My Akra smelt weer die nommerplaat regs onder.

Myne ook maar net 'n bietjie :imaposer: ek dink as jy vinniger ry dan word hy warmer en waai sommer terselfdertyd koud ook!  :ricky:
 

Offline TheBear

Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #95 on: July 18, 2014, 10:24:46 am »

Hi daar, net gou 'n vinnige vraag. Pas die gewone GS LC se Trax panniers net so op die Adv en so ook die Trax topbox mounting plate?  of moet jy addtional brackets/spacers etc etc bygesit het om dit te laat maak pas??

 :thumleft:

Ek kan nie s van die LC nie, maar die vorige model moes jy so raampie afre koop wat op die GSA se rame vasmaak, dan gaan die Trax Panniers weer op die raampie.
.#BRADICAL!
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,011
  • Thanked: 8 times
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #96 on: July 18, 2014, 10:30:00 am »
Ek ry altyd stadig  :thumleft:
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline profiler

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 589
  • Emergency Identification / GoPro
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #97 on: July 18, 2014, 11:57:54 am »
Die Remus klink bevange op die GSA LC , net een problem , hy smelt die flikker lig regs agter.

My Akra smelt weer die nommerplaat regs onder.

Myne ook maar net 'n bietjie :imaposer: ek dink as jy vinniger ry dan word hy warmer en waai sommer terselfdertyd koud ook!  :ricky:

Ek dink jou LC is viniger as myne want jy het a quick shifter!!!  :imaposer: :imaposer:
Surround Yourself With Good People - Me

Yamaha 50(1984) RZ 90(1985) PE 490(1986) RZ 50(1987) FJ 750(1994) Kumca 110(2005) KX 200(2007) TRX 450(2010) Royal E 500(2013) 800 GS(2013) 1200 GSA(2013) 1200 LC GSA (2014) CRF450X (2014) BMW 450X (2015)

 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,011
  • Thanked: 8 times
Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #98 on: July 18, 2014, 01:15:00 pm »
Die Remus klink bevange op die GSA LC , net een problem , hy smelt die flikker lig regs agter.

My Akra smelt weer die nommerplaat regs onder.

Myne ook maar net 'n bietjie :imaposer: ek dink as jy vinniger ry dan word hy warmer en waai sommer terselfdertyd koud ook!  :ricky:

Ek dink jou LC is viniger as myne want jy het a quick shifter!!!  :imaposer: :imaposer:

Laat my nou dink aan al die KTM drywers , vinnige drywers , nie bikes nie . :laughing4: :laughing4: :laughing4:
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline GSAZA

Re: The new 1200 LC Adv
« Reply #99 on: July 19, 2014, 11:44:39 pm »
Die Remus klink bevange op die GSA LC , net een problem , hy smelt die flikker lig regs agter.
Did a 500km ride today to fill km for 1st service,indicator still shanana.
Seat according to pillion and myself feels better over this distance coming from 2008 ADV,power also greatly improved although limited to "run in" period
I really miss my old indicator actuators,this new one just feels flimsy...bliksem there are many controls!
Tomorrow wash down and check all is well,Monday 1st service,in with BMC filter   :thumleft: :ricky:
Remus sound is the business !!