Windverwaaide vagina of te not; daar is maar
GEEN vorm van gemotoriseerde vervoer wat meer prakties en funksioneel in swaar stadsverkeer is as 'n skoeter nie. Vra my maar

Spoed, versnelling en "af-show" mag dalk jou ego streel, maar dit sit nie vir my punte op die bord nie. Ek kom waar ek wil wees binne 'n tyd wat met geen ander tipe voertuig se tyd vergelykbaar is nie
EN ek het gratis op-die-perseel parkering by die werk - iets waaroor meeste sterflinge net kan droom in Tshwane Township middestad. Nee wat, skoeter-ry kan vir my maar enige Freudiaanse konnotasie hê wat ookal mag bestaan; ek voel 'n veer
