Ouens wat commute

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,231
Reaction score
663
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Met die afgelope reen kon ek nie help om te dink aan die bikers wat moet commute in die toestande nie.
So af en toe  hoor mens op die radio van motorfiets ongeluk dan wonder jy,is dit een van ons ouens ?
Die ouens wat commute hier in Gauteng,ek weet nie hoe julle dit doen nie maar respek. Daar kan geen gevaarliker adventure trip wees nie  :eek7:
 
Top