Tyre pressure sensor accuracy?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Foxhond

Puppy
Joined
Dec 11, 2012
Messages
41
Reaction score
0
Location
Durbanville (Cape Town)
Bike
BMW R1200GS Adventure
Weet enige iemand dalk presies hoe akkuraat die LC se banddruk monitor is?
Nadat ek bande afgeblaas het van 2.5 na 1.6 vir grondpad met twee verskillende tipe meters, een digitaal en een analoog, het die rekenaar .2 minder gewys... 1.4 het te min geklink toe blaas ek hulle maar weer op... 1.8 op albei metertjies wys toe weer 1.6 op LC rekenaar?
 
Top