Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Water in die Waterberg, Sterkrivier, Bakenberg, Marken 7-9 Maart  (Read 4250 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline COLES

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,046
  • Thanked: 2 times
Re: Water in die Waterberg, Sterkrivier, Bakenberg, Marken 7-9 Maart
« Reply #20 on: March 19, 2014, 08:00:59 pm »

great report to much rain the toppies in P E dont go out in the rain great photo,s
 

Offline Armpie

Re: Water in die Waterberg, Sterkrivier, Bakenberg, Marken 7-9 Maart
« Reply #21 on: March 20, 2014, 08:09:07 am »
Ons is definitief nog nie klaar daar nie.  In die laaste jaar het ons baie daar gery, maar ons het maar 'n fraksie van daardie paaie gery.  Ons het hoofdaaklik suid van die 518 en wes van die N1 gery.  En nooit wes van Vaalwater gegaan nie.  Volgende keer gaan ons tot by Overyssel.  Dit is die noordelike punt van die Waterberg en dan al met die Palalavallei langs.
Sedert 8 Janaurie 1666 toe die "Vergulde Tijger" geanker het