Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Brekkie run sonder die brekkie..en dan 9 weke se Purity....innie hospitaal  (Read 20146 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,641
  • Thanked: 51 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Die dag toe ek vir Hentie ontmoet het.....was so week na ek die eerste keer met hom op die foon gesels het. Ek dink nie ek was toe al 'n Willehond nie......en ek was op soek na 'n 30 Year Anniversary model GSA.

Toe het ek nog in Pretoria gebly....en niemand kon my help nie.....en my een kollega voorgestel ek probeer die platteland.......so ek begin toe met die Vrystaat.

Lang storie kort.....Hentie het persoonlik my nuwe 30 Years warra warra fishpaste bike kom aflaai en my trade in opgelaai in my werk se basement  en hy het met sy groot bek vertel van 'n storie in Lesotho waar iemand so hard geval het.....dat hy 'n ginekeloog moet loop sien. Almal het natuurlik saam gelag.....maar ek het het eers lank na dit...die ware betekenis van die ginekeloog storie gevang. Jammer dames.

Tot en met vandag toe nog.....is sy nommer gesave op my foon as "Hentie Ginekeloog"....baie ironies.

In my 10 jaar se bike ry....het ek altyd innerlik gehoop.....dat ek nooit 'n draai sal moet wil/hoef/forced/geen ander keuse moet maak by die gynie nie.

Wel...ek het...tot my spyt.

Op Sondag oggend die 23ste Februarie het ek loop eiendom koop op Du Toitskloof.

Vandag is amper 3 weke later en ek is gister onstlaan uit die hospitaal uit. Soos dinge nou lyk...gaan ek nog een of twee opvolg operasies nodig he om amper te wees soos wat ek was voor die ongeluk.

Dit gaan 'n lank pad wees na 'n hopelike full recovery maar ek deel dit graag met julle. As iemand......en ek bedoel net EEN imenand......uit my storie kan leer sal ek voel dit was die moeite werd om te skryf en vertel oor dit. My doel is nie om vir iemand te preek of voor te lees wat om te ry of wat of wat om te dra nie nie......ek gaan net my nasty experience met julle deel. If you dont like it....dont read it.

DAAR IS WEL FOTOS WAT PARTY MENSE SAL ONTSTEL...........jy is gewaarsku.  :deal:

Soos ek gese het ek is gister ontslaan so ek ek sal update soos ek kans kry.

Dit is seker die kortste RR.......wat die langste met my gaan wees vir die res van my lewe.

Kerritz
« Last Edit: September 23, 2014, 07:49:51 am by Carrots »
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Slaaiblaar

Nou hoekom hoor ons nou eers hiervan? Sterkte!
 

Offline Veldbrand

  • Super Saaiber Slet
  • Vendors
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,691
  • Thanked: 3 times
  • Hou die blink kant in!
    • Koedoeskloof Country Lodge
Nou hoekom hoor ons nou eers hiervan? Sterkte!
Want anders het Arno sy oorblewende heel bene ook stukkend gebliksem.
Ek sou as ek sy pa was.... :biggrin:

Bly om te hoor jy's uit Roots.
Chill nou net en luister vir die omie dokter ffs!


Co-ordinates: S33 30.300 E21 10.258  http://www.koedoeskloof.co.za/  facebook - Koedoeskloof Country Lodge, Dwarsrivier, Ladismith, WC
Life is like hitch hiking, just when you think you're not going to get a lift, you don't.
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,441
  • Thanked: 333 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Wow Carrots !! Jammer om te hoor ou maat. Het jy met daai mooi swart BMW geval  :eek7:
Sterkte en hoop die herstel pad is gelyk en kort.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,965
  • Thanked: 822 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
My fok ou ! Hoop jy herstel volkome.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 870 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Jis ou rooie, dis sleg man.  Hoe lank moet jy nog daai scaffolding op jou been dra?  Bly dis nie erger nie maar sterkte met die herstel.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,116
  • Thanked: 461 times
shit Boet! :xxbah: Hoop regtig jy herstel ten volle  :thumleft:
 

Offline Hando

  • Formerly Hanno@MadMacs
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,454
  • Thanked: 65 times
  • http://dsadventure.wordpress.com/
    • Dual Sport Adventure
Ai Kerrits

Ek is bly om te hoor jy is uit die hospitaal uit.

En dat jy nog met ons is tjomma. Kon anders gewees het.

Sterkte met die gesond word.
 

Offline Tommy Transalp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,619
  • Thanked: 109 times
  • The Older I get... the Faster I WAS!
Hey Kerrits!.... WTF?....... Glad you out of hospital already boet.... those gynea's are not lekker mense!.... hulle loer waar hulle nie behoord nie! :lol8:  Get better soon! :thumleft:
I live in my own world...
But it's ok... they know me there!
Honda XLV 650 Transalp
Honda CRF230
Royal Enfield 500 Classic
 

Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,363
  • Thanked: 101 times
Sterkte Johan!
Hoop jys gou weer op die pad. Watter bike het jou gynie te geneem?
 

Offline chicco

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 5,610
  • Thanked: 282 times
  • Never give up.
eesh sterkte broer.
KLR650, KTM 950, KTM 950S, KTM 990, KTM 990S, KTM 990R
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,965
  • Thanked: 822 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Nou hoekom hoor ons nou eers hiervan? Sterkte!
Want anders het Arno sy oorblewende heel bene ook stukkend gebliksem.
Ek sou as ek sy pa was.... :biggrin:

Bly om te hoor jy's uit Roots.
Chill nou net en luister vir die omie dokter ffs!

Ek dink die Toppie verlang sterk na die dae, toe hy gedink het hy worry, maar eintlik niks worries gehad het nie  :3some:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline silvrav

Eish man...sterkte! woed vinnig gesond en luister na die doc
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,245
  • Thanked: 1033 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Sterkte Wortel en ek hoop jy sal volkome herstel.
Hoop jy het iets uit die val geleer en ons hoor graag wat jy te vertelle het.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Sprocketbek

Ek het presies 'n jaar terug ook by daardie tafeltjie gesit.

Niks lekker nie!

Alle sterkte   :3some:
KTM 990 Adv
KTM 640 Adv
"Social media gives legions of idiots the right to speak when they once only spoke at a bar after a glass of wine, without harming the community ... but now they have the same right to speak as a Nobel Prize winner. It's the invasion of the idiots." - Umberto Eco, 2012
 

Offline Crossed-up

  • Pangaman
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha XT500
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,869
  • Thanked: 123 times
Bad luck!  All the best for a complete recovery.
 

Offline Brandt

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 1 times
Re:
« Reply #16 on: March 14, 2014, 07:18:58 pm »
Nee tjoma, wat het gebeur! Hoor nou eers hiervan. Sterkte.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
 

Offline Arno Roux

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 995
  • Viljoenskroon
Re:
« Reply #17 on: March 14, 2014, 07:25:07 pm »
Sterkte rooikop

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
You live only once. Live it on the back of a GS with your BOETA next to you on his GS

 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,404
  • Thanked: 229 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Hey roots


Strongs boet maar jy het mos die Gynie nodig gahad ne?
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado,Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
BMW 1200 GSA, 800GSA
http://www.addobackpackers.com