Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Brekkie run sonder die brekkie..en dan 9 weke se Purity....innie hospitaal  (Read 20147 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline CHorse

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 706
Strongs with your recovery  :thumleft:
 

Offline dookie

  • The last Avatar Meatbender.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,785
  • Thanked: 155 times
  • Health and Safetitty matters
Roots, jou frikkin Hentie.
Hoekom laat weet jy nie!
 

Offline gwild

  • Race Dog
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,512
Hope you have a quick recovery   :thumleft:
 

Offline arno

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 7 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.princealbertcycles .co.za
Nou hoekom hoor ons nou eers hiervan? Sterkte!
Want anders het Arno sy oorblewende heel bene ook stukkend gebliksem.
Ek sou as ek sy pa was.... :biggrin:

Bly om te hoor jy's uit Roots.
Chill nou net en luister vir die omie dokter ffs!


Ek dink die Toppie verlang sterk na die dae, toe hy gedink het hy worry, maar eintlik niks worries gehad het nie  :3some:

Jy is reg Jup . My foon lyk soos n handboek vir mediese studente wat in beenbeserings wil spesialaseer met al die fotos van my 2 seuns se beenbeserings na motorfietsongelukke !
Waar krap jy daai foto uit ?
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6 , DR 650

Tans:  Trapfiets
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,641
  • Thanked: 51 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Sorry Pa....dis nie aspris nie....ek belowe.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Vaalseun

Sorry Pa....dis nie aspris nie....ek belowe.

Arno, as ek jy is bliksem ek hom goed! Sterkte morena.
« Last Edit: March 14, 2014, 08:50:18 pm by Vaalseun »
 

Offline Bensien

Ek het nog altyd geweet die Kapenaars kan nie bike ry nie, maar dat die gebrek aan vermo aansteeklik is, is nuus vermy. Dis jammer. Ek was van plan om af te kom vir n paar dae en by jou te plak, maar nous ek bang jy gaan verwag dat ek jou n sponsbad gee.

Anyways. Sterkte en n vinnige herstel.
Why do things that only happen to stupid people always happen to me?
 

Offline whitedelight

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,522
  • Thanked: 7 times
Eish Carrots I heard you had a tumble,was wondering why there was nothing about it on here. Hope you recover quickly dude... :thumleft:
Rather live one day like a lion than 100 days like a sheep
 

Offline JVR

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: North West
  • Posts: 1,186
Fok Wortel......sterkte! :thumleft:
Life's not short,it is the longest thing you'll ever do.
 

Offline Sharingroads

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: DKW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,459
    • Sharing Roads
Nooit lekker om hierdie goed te lees nie, maar jy is ok (wel fairly).

Word gou beter, en hou ons op hoogte van die opvolg operasies. Ek persoonlik sien uit daarna omte sien of die plastic surgeons jou kan mooier maak.
 

Offline Raka

  • Vendor
  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,560
  • Thanked: 8 times
  • Die Dominee
So waar het Dawid die Wortel begrawe ???

Sterkte ou maat !
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,404
  • Thanked: 229 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Sorry Pa....dis nie aspris nie....ek belowe.

Bliksem Roots.
Ek het nie geweet jou Pa is oppie forum nie  :peepwall:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado,Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
BMW 1200 GSA, 800GSA
http://www.addobackpackers.com
 

Offline arno

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 7 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.princealbertcycles .co.za
Sorry Pa....dis nie aspris nie....ek belowe.

Bliksem Roots.
Ek het nie geweet jou Pa is oppie forum nie  :peepwall:
:peepwall:
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6 , DR 650

Tans:  Trapfiets
 

Offline Hando

  • Formerly Hanno@MadMacs
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,454
  • Thanked: 65 times
  • http://dsadventure.wordpress.com/
    • Dual Sport Adventure
Sorry Pa....dis nie aspris nie....ek belowe.

Bliksem Roots.
Ek het nie geweet jou Pa is oppie forum nie  :peepwall:

Waaaahahahahahahaha
 

Offline Sparky

  • a darkside
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,252
  • Thanked: 1 times
Gooi daai fotos vir die sensitiewe kykers. :peepwall:

Bly jy is uit die hospitaal uit.
"Do, or do not. There is no try." - Yoda
 

Offline Hentie @ Riders

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,799
  • Thanked: 1 times
Bly jy is ok my vriend  :thumleft:  :thumleft:  :thumleft:

Offline Mina WOA

  • Newbie
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1
Carrots jy het ons almal groooot laat skrik, baie bly jy is nog met ons!!! maar glo my, ek gaan nog jou "ass" velle aftrek   :-\ en nie met 'briefie op die bors nie  :imaposer: hoop jy is spoedig beter!
 

Offline Bring It On

Sterkte Carrots met jou revovery. Sal nog plan maak om draai te maak om hello te se. :thumleft:
"Always Believe In Yourself"

Quote: "Riding a Bike feeds something inside us, that Nothing else can"
Quote: "I Ride because it can turn the Worst Day into the BEST"
 

Offline Kenisis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 1,483
  • Dubai
Sorry to hear of your off! hope you
heal up good!
2012 KTM 990 Adventure
2015 KTM Rally Replica
2016 Husqvarna FE 450
2017 Husqvarna FC 450
 

Offline Man from Nam

Sterkte Carrots
Hoop die been is gou weer 100%
Life is great LIVE IT!!