Kerritz, Bennie het my geseg jy't afgekom, maar die bliksem het dit laat klink of jy net so paar band-aids nodig het! Obviously dink hy Wortels = Super-C = Superman...
Elkgeval, ek's so bly jy is darem nou al aan die beter kant van gesondwees. Sterkte met die herstel ou maat, laat die tyd vinnig verbygaan sodat jy weer op twee bene en twee (in-lyn) wiele kan kom!
groete
Andre