Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Brekkie run sonder die brekkie..en dan 9 weke se Purity....innie hospitaal  (Read 20149 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline MickeyT

Shit dude!!  Hoop alles keer weer 100% terug na normaal.  Sterkte daar!
"I drifted into photography like one drifts into prostitution. First I did it to please myself, then I did it to please my friends, and eventually I did it for the money." – Philippe Halsman
 
Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 8,340
  • Thanked: 540 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Ai kerrits,

Bly jy kan nou daaroor grap Mnr.

En moenie die Kuipies glo nie, wyn en zol sallie die genesing aanspoedig nie  :peepwall:  ;D
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 
Offline Tiger8

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,146
  • Thanked: 46 times
Sjoe Grootseun! Dis nou n lelikke gedoente die, bly jy is relatief ok  :thumleft:

Daai pienk melk werk wonders, so 2l op n dag en jy is gou weer reg  8)  (Die Pienk melk raak nou duur, PM my dan stuur ek jou n lekker resep  8) )

Sterkte Boeta

T8 en Des  :thumleft:
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 
Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,585
  • Thanked: 10 times
  • Ousted Rebel Alpha Male
Ja toe nou ou rooies :biggrin:
Post nou maar daai grilfoto's sodat die tannies kan kots en die manne kan witlakenkoors kry :thumleft:
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 
Offline Lommies

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,647
  • Thanked: 45 times
  • aka Arsène Lupin
Ag nee man.
Bly om te hoor jy is ok.

Net n vraag omdat jy so in detail in die storie ingaan: Toe jy die bobbejane sien en die bike optel - het jy op die remme geklim?
Rede hoekom ek vra is dat die normale reaksie in so n geval is dat mens skrik, die remme gryp - wat dan die bike laat regop kom in die draai, en dan lock die agterwiel en dan is jy tickets.

dis die versekering storie, moenie nou 'n goeie weergawe kom opfok nie Meneer Roux  :imaposer:

Bly om te sien dit gaan al beter met jou Carrots, jy't darem 'n paar forumvriende wat worry oor jou  :thumleft:
 
Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,459
  • Thanked: 245 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
:thefinger: Hoop jy genees heel gou ou Wortel!! Se jou mos die kaap is kak virre mens!! :thefinger:
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 
Offline Roulof

Alle sterkte vorentoe :thumleft:

My helder oomblik aan die einde van so kattemaai maak my nog meer moerig.
 
Offline Stoetbul

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,741
  • I is Stoetie
Ag nee man.
Bly om te hoor jy is ok.

Net n vraag omdat jy so in detail in die storie ingaan: Toe jy die bobbejane sien en die bike optel - het jy op die remme geklim?
Rede hoekom ek vra is dat die normale reaksie in so n geval is dat mens skrik, die remme gryp - wat dan die bike laat regop kom in die draai, en dan lock die agterwiel en dan is jy tickets.

Ok, om enige verdere verwarring uit die weg te ruim...............
Soos Die ROOTS vertel het, het dit gebeur. Siende dat ek reg agter hom was kon ek sien hoe hy die fiets optel vir iets voor in die pad. Ek dog nog so by myself, BRIEK MAK MOER BRIEK, toe is hy al van die pad af. En dis toe dat hy voor ankers gryp en die res is geskiedenis. Ek het al gestop so ent voor die plek waar die fiets die pad verlaat het toe kom rol die ou nog sy laaste rol verby my. Gewig het mos nie skerp remme nie. >:D
So om die vraag te antwoord in kort, die fiets het nie opgetel omdat hy gerem het nie. :thumleft:
« Last Edit: March 19, 2014, 12:30:25 pm by Stoetbul »
 
Offline Moereloos

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 535
  • Thanked: 1 times
  • I am the chairman...
Shit Carrots, bly om te hoor jy lewe nog....

Wil jy 'n rolstoel leen? Ek het onlangs my 'spare' teruggekry na ek hom vir 'n pel geleen het wat sy moer suur geval het....
Out of the gloom a voice said unto me, "Smile and be happy, things could be worse." So I smiled and was happy and behold things did get worse.
 
Offline snortjoppie

  • My sexy Italian! Ciao Bella!
  • Race Dog
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 749
  • My dream Italian....
Ag nee man.
Bly om te hoor jy is ok.

Net n vraag omdat jy so in detail in die storie ingaan: Toe jy die bobbejane sien en die bike optel - het jy op die remme geklim?
Rede hoekom ek vra is dat die normale reaksie in so n geval is dat mens skrik, die remme gryp - wat dan die bike laat regop kom in die draai, en dan lock die agterwiel en dan is jy tickets.

Ok, om enige verdere verwarring uit die weg te ruim...............
Soos Die ROOTS vertel het, het dit gebeur. Siende dat ek reg agter hom was kon ek sien hoe hy die fiets optel vir iets voor in die pad. Ek dog nog so by myself, BRIEK MAK MOER BRIEK, toe is hy al van die pad af. En dis toe dat hy voor ankers gryp en die res is geskiedenis. Ek het al gestop so ent voor die plek waar die fiets die pad verlaat het toe kom rol die ou nog sy laaste rol verby my. Gewig het mos nie skerp remme nie. >:D
So om die vraag te antwoord in kort, die fiets het nie opgetel omdat hy gerem het nie. :thumleft:

Ai stoetie, gelukkig was jul almal baie vining om ou kerritz by te staan. Ek skim hy skuld jul almal so paar biere!  >:D :thumleft:
Mishke, my beautiful daughter - I love you always & forever!
Francois.Welgemoed@Gmail.com
082 92 6465 8
Previously owned: 2007 BMW GSA....
 
Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,947
  • Thanked: 31 times
  • Ek Laaik Ry

:imaposer:
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,404
  • Thanked: 229 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Now where is Kerritz????
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado,Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
BMW 1200 GSA, 800GSA
http://www.addobackpackers.com
 
Offline snortjoppie

  • My sexy Italian! Ciao Bella!
  • Race Dog
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 749
  • My dream Italian....
Now where is Kerritz????

collecting beer money to repay his mates for helping him  :3some:
Mishke, my beautiful daughter - I love you always & forever!
Francois.Welgemoed@Gmail.com
082 92 6465 8
Previously owned: 2007 BMW GSA....
 
Offline Lourens ツ

Sterkte Carrots!
Lourens de Lange
 
Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,585
  • Thanked: 10 times
  • Ousted Rebel Alpha Male
Now where is Kerritz????
MIA
Seker weer besig om daai nursies by die hosipitaal op te chat :thumleft:
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,404
  • Thanked: 229 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Now where is Kerritz????
MIA
Seker weer besig om daai nursies by die hosipitaal op te chat :thumleft:

Hy kannie chat nie!!!!
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado,Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
BMW 1200 GSA, 800GSA
http://www.addobackpackers.com
 
Offline Circlip

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 642
Sterkte ou Wortel, Hoop jy word gou gesond maat.
I'm not as young as I once was, but I can be as young once as I ever was. G.Hazell
Bad planning on your part doesn't constitute an emergency on my part.
 
Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,585
  • Thanked: 10 times
  • Ousted Rebel Alpha Male
Ek dink dis alles net 'n groot skelmstorie
Wortel makeer fokkol en is in Mauritius saam met 4 girls
.......................of miskien boys :pot:

 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 
Offline arno

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 7 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.princealbertcycles .co.za
Hy is terug in die hospitaal .
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6 , DR 650

Tans:  Trapfiets
 
Offline Tiger8

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,146
  • Thanked: 46 times
 ??? ??? ??? waarvoor, weet jy?
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F