Lekker Hando! Sal jy asb vir my prober verduidelik waar kry mens 'kom se pad'? Ek het laaskeer van George af uitgery direk op die Montague pas (wat na reg van die hoofpad uitdraai as jy nou sou uitgaan na Uniondale rigting) Ek wou vir Trailrider opspoor laaskeer maar hy was uit na Mosselbaai en ek moes toe maar self 'pad soek'. Wil graag die 'kom se pad' ry