Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Round Lesotho from KZN.  (Read 2610 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Alpine Al

  • You dont stop playin 'cause you get old, you get old 'cause you stop playin.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 783
  • If life throws you lemons reach for the tequila!!
Re: Round Lesotho from KZN.
« Reply #20 on: March 27, 2014, 11:51:14 pm »
As ek geweet het van die kasteel sou ons dit ook gaan doen het. Kom ook nou van daar af, dit is ongelooflike mooi scenery! Dankie vir die deel.

Ek haat dit as mense huilerig raak wanneer jy jou bike geniet! As jy 'n bike kan bekostig is jy groot genoeg om verantwoordelikheid vir jouself te kan vat. Het vorige trip saam sulke mense gedoen...  Ek het later soos 'n terroris gevoel soos ek al die draaie bekruip!  :pot:

Ja, terwyl jy die ou skilpaaie verby ry voel jy so bietjie sleg. Di's hoekom jy moet so vinnig verby ry soos moontlik. Die skaam gevoelte is gou verby en daarna voel jy so blerrie goed!
Bike history : Honda 50cc, Yamaha 175 DT, Honda 200R, Honda XL 500, Yamaha YZ 465, Yamaha IT490 CURENT BIKES: Honda CRF 450R, GS 1200. PRESENT BIKES : KTM 525 Street legal,  and BMW GSA.

Only a biker knows why a dog sticks his head out of a car window!!