Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 3 Provinsies in 3 dae, of was dit 4 provinsies?  (Read 2677 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Duster

Re: 3 Provinsies in 3 dae, of was dit 4 provinsies?
« Reply #60 on: April 07, 2014, 07:31:34 am »
T Rex, ons maak met graagte so.  Sal lekker wees om saam met die vrouens daai wereld bietjie te verken, al is dit op die teer.

Het jou ge-email met die adres.  Dankie, sal graag daai toffies proe, is mal oor die goed.  Baie dankie.
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline T Rex

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: 3 Provinsies in 3 dae, of was dit 4 provinsies?
« Reply #61 on: April 07, 2014, 09:58:08 am »
T Rex, ons maak met graagte so.  Sal lekker wees om saam met die vrouens daai wereld bietjie te verken, al is dit op die teer.

Het jou ge-email met die adres.  Dankie, sal graag daai toffies proe, is mal oor die goed.  Baie dankie.

Fixed .... Ek sal seker môre by die Poskantoor uitkom !