Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Overnighter on a Budget - and playing with lion cubs. . . .!!!  (Read 2161 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Een van die verskaffer by die werk het n Valentyns bal gehad op Valentyns Vrydag, en my Bestuurder Pierre en myself is genooi om die prag aand met ons beterhelfdes te gaan spog. En op die aand het hulle n luckey draw gehad en pryse onder die stoele gesit, Pierre het so prys gewen, n naweek wegbreek vir 2 by die Ridge Hotel, emalalal… whatever, Witbank. So twee weke terug se hy ons kan die prys oorneem aangsien hulle dit nie kan gebruik voor einde Maart voor die prys verval.
Michelle en ek beloe die kalender, of twee naweke en besluit ons gaan die Saterdag aand 22 Maart die trip doen, Saterdag aand Date-night he, en dan Sondag om Loskopdam ry. En dan huistoe. Micheal een van die ouens stel voor ons moet Mdibi lodge toe gaan.

Saterdag middag so 15:30 weggespring, en natuurlik bietjie grondpad:
]DSCF2915.JPG
Die Grond pad roep!
DSCF2916.JPG
N paar kosmosse

Onder in die foto is daar so bruggie oor n stroompie, toe ons oor ry se Michelle “Daar is n likkewaan”, ek vra “Hoe groot? “. “Groot!” se sy!

Gaan stadig terug en draai om in die sagte sand, en stol die fiets.. en daar val ons om… hehehe… lag lekker nadat vasgestel is sy is okey…

DSCF2919.JPG
DSCF2921.JPG
Tel die skoeter op, en ry terug oor die bruggie, en daar le die “likkewaan”?! Die is so klein. Lag en se dis n akkedis daai!... Ai my ou stads sannie!!

Van die 2012 "mag nie die dobbel woord op die forum tik" run, wou ek Cultura Park op Dronkwordspruit besoek.. so het die roete so beplan...
DSCF2923.JPG

DSCF2924.JPG
DSCF2930.JPG

Van daar met nog grond paaidjies om Witbank toe... nogal baie sand, of bogrond wat in die pad gespoel het, maar managable...

So ry ons, en die pad lei op n boer se plaas... en lei op die werf... besluit gaan omdraai en, terug was daar n vurk op GPS, en die lei na n groter grond pad…

DSCF2931.JPG
Garmin lei ons op die “pad”… seker 20 jaar terug ja!  :huh:

DSCF2935.JPG
Dis waar die bos pad van waar ons kom…

DSCF2934.JPG
Die houding na n bundu bashing session  :deal:, van daar die teer N4 toe en Witbank toe.

« Last Edit: March 27, 2014, 05:19:39 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Overnighter on a Budget - R540!
« Reply #1 on: March 26, 2014, 05:39:55 pm »
Ons pozzy vir die aand...
DSCF2938.JPG
DSCF2939.JPG
Lekker Date-Night gehad

Volgende oggend oppad Loskop toe…
 :ricky:
DSCF2941.JPG
DSCF2942.JPG
DSCF2943.JPG
Pragtige paaie!!! Paaie pragtig, so 90km/h gemiddelde spoed

En kyk wie kry ons langs die pad...
DSCF2944.JPG
DustySprocket!!! En die Military Artilary! 

Daar was n paar bikes wat ons gekry het... dalk Wilde Honde???
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Overnighter on a Budget - R540!
« Reply #2 on: March 26, 2014, 05:53:27 pm »
Van daar Mdibi lodge toe… meer info http://ramelaranch.co.za/, http://www.ramelaranch.co.za/mbidi.html

Met sewe weke ou welpies gespeel…. Te cute!!!  ;D

DSCF2947.JPG
DSCF2949.JPG
DSCF2950.JPG
DSCF2951.JPG

En ook by die Jagluiperde gaan draai. Romeo en Juliet… Die twee so lovey dovey... lek mekaar, knibble mekaar se ore... nogal cute...
DSCF2959.JPG
DSCF2960.JPG
DSCF2962.JPG
DSCF2967.JPG

« Reply #3 on: March 26, 2014, 05:58:34 pm »
En dan natuurlik: WILDE HONDE!!!  :deal: :thumleft: :thumright:

DSCF2972.JPG
DSCF2974.JPG

Baie Tiere
DSCF2976.JPG
Was bietjei laat, op n Sondag kan jy 11:30 vir R50, ja R50 saam n tier swem...  dink dit kan n belewnis wees!

En oom leeu besig met Sunday Lunch!
DSCF2978.JPG
DSCF2984.JPG

En Natuurlik Loskop Damwal... nogal mooi
DSCF2985.JPG
DSCF2987.JPG
DSCF2990.JPG

Vandaar Huistoe...

Dankie my liefie, Michelle.... altyd reg vir n avontuur... Liiefies jou!! :love3: :love3:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline COLES

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,044
  • Thanked: 2 times
Re: Overnighter on a Budget - R540!
« Reply #4 on: March 26, 2014, 07:40:32 pm »

great photo,s but those cat,s can cause real sh..
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Overnighter on a Budget - and playing with lions cubs. . . .!!!
« Reply #5 on: March 27, 2014, 04:39:19 pm »
Coles, but they are so cute so small!!!
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,356
  • Thanked: 1 times
Re: Overnighter on a Budget - and playing with lion cubs. . . .!!!
« Reply #6 on: April 02, 2014, 07:54:02 pm »
Watter dag was julle by Loskop se wal gewees?  Ons het Saterdag 22 Maart ook daar gestaan en fotos geneem.  Sou gaaf gewees het om julle te ontmoet het.
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 
Offline snortjoppie

  • My sexy Italian! Ciao Bella!
  • Senior Member
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 749
  • My dream Italian....
Re: Overnighter on a Budget - R540!
« Reply #7 on: April 02, 2014, 08:18:36 pm »
Van daar Mdibi lodge toe… meer info http://ramelaranch.co.za/, http://www.ramelaranch.co.za/mbidi.html

Met sewe weke ou welpies gespeel…. Te cute!!!  ;D

DSCF2947.JPG
DSCF2949.JPG
DSCF2950.JPG
DSCF2951.JPG

En ook by die Jagluiperde gaan draai. Romeo en Juliet… Die twee so lovey dovey... lek mekaar, knibble mekaar se ore... nogal cute...
DSCF2959.JPG
DSCF2960.JPG
DSCF2962.JPG
DSCF2967.JPG

Fokkit, dit is nou awesome pics daai! Julle twee is baie gelukkig hoor, sjoe!
Mishke, my beautiful daughter - I love you always & forever!
Francois.Welgemoed@Gmail.com
082 92 6465 8
Previously owned: 2007 BMW GSA....
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Overnighter on a Budget - and playing with lion cubs. . . .!!!
« Reply #8 on: April 03, 2014, 11:17:20 am »
Watter dag was julle by Loskop se wal gewees?  Ons het Saterdag 22 Maart ook daar gestaan en fotos geneem.  Sou gaaf gewees het om julle te ontmoet het.

Net die Sondag daarna... soos ek die son beloer, het ons mekaar met minder as 24 uur gemis... en dit so awesome gewees om te ontmoet!  :thumright:

Fokkit, dit is nou awesome pics daai! Julle twee is baie gelukkig hoor, sjoe!

 :ricky: Is baie!!!
« Last Edit: April 03, 2014, 11:19:23 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,356
  • Thanked: 1 times
Re: Overnighter on a Budget - and playing with lion cubs. . . .!!!
« Reply #9 on: April 03, 2014, 05:50:57 pm »
Watter dag was julle by Loskop se wal gewees?  Ons het Saterdag 22 Maart ook daar gestaan en fotos geneem.  Sou gaaf gewees het om julle te ontmoet het.

Net die Sondag daarna... soos ek die son beloer, het ons mekaar met minder as 24 uur gemis... en dit so awesome gewees om te ontmoet!  :thumright:

Ja dis verseker.  Ek het daai foto so 4uur die middag geneem, en ons het by Riverside Lodge geslaap.

Fokkit, dit is nou awesome pics daai! Julle twee is baie gelukkig hoor, sjoe!

 :ricky: Is baie!!!
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 
Offline Vance

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 757
  • Life is too short to ride shit bikes!
Re: Overnighter on a Budget - and playing with lion cubs. . . .!!!
« Reply #10 on: April 03, 2014, 10:05:59 pm »
Nice  :thumleft:
"I'd rather be a competitor for a moment in time, than be a spectator all my life."
 
Offline Shangali

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 469
  • Thanked: 9 times
  • Just Do It ....
Re: Overnighter on a Budget - and playing with lion cubs. . . .!!!
« Reply #11 on: April 07, 2014, 12:00:02 pm »
As "Usual" the 2 of you are a great Team ....

So Inspiring to see how you can share "La Dolce Vita" ......

Cheers

 :thumleft:
Shangali           Out with my Friends - Dirt, Dust & Gravel ..