alwyn_gs
Race Dog
Een van die verskaffer by die werk het n Valentyns bal gehad op Valentyns Vrydag, en my Bestuurder Pierre en myself is genooi om die prag aand met ons beterhelfdes te gaan spog. En op die aand het hulle n luckey draw gehad en pryse onder die stoele gesit, Pierre het so prys gewen, n naweek wegbreek vir 2 by die Ridge Hotel, emalalal… whatever, Witbank. So twee weke terug se hy ons kan die prys oorneem aangsien hulle dit nie kan gebruik voor einde Maart voor die prys verval.
Michelle en ek beloe die kalender, of twee naweke en besluit ons gaan die Saterdag aand 22 Maart die trip doen, Saterdag aand Date-night he, en dan Sondag om Loskopdam ry. En dan huistoe. Micheal een van die ouens stel voor ons moet Mdibi lodge toe gaan.
Saterdag middag so 15:30 weggespring, en natuurlik bietjie grondpad:
]DSCF2915.JPG
Die Grond pad roep!
DSCF2916.JPG
N paar kosmosse
Onder in die foto is daar so bruggie oor n stroompie, toe ons oor ry se Michelle “Daar is n likkewaan”, ek vra “Hoe groot? “. “Groot!” se sy!
Gaan stadig terug en draai om in die sagte sand, en stol die fiets.. en daar val ons om… hehehe… lag lekker nadat vasgestel is sy is okey…
DSCF2919.JPG
DSCF2921.JPG
Tel die skoeter op, en ry terug oor die bruggie, en daar le die “likkewaan”?! Die is so klein. Lag en se dis n akkedis daai!... Ai my ou stads sannie!!
Van die 2012 "mag nie die dobbel woord op die forum tik" run, wou ek Cultura Park op Dronkwordspruit besoek.. so het die roete so beplan...
DSCF2923.JPG
DSCF2924.JPG
DSCF2930.JPG
Van daar met nog grond paaidjies om Witbank toe... nogal baie sand, of bogrond wat in die pad gespoel het, maar managable...
So ry ons, en die pad lei op n boer se plaas... en lei op die werf... besluit gaan omdraai en, terug was daar n vurk op GPS, en die lei na n groter grond pad…
DSCF2931.JPG
Garmin lei ons op die “pad”… seker 20 jaar terug ja! :huh:
DSCF2935.JPG
Dis waar die bos pad van waar ons kom…
DSCF2934.JPG
Die houding na n bundu bashing session :deal:, van daar die teer N4 toe en Witbank toe.

Attachments
-
DSCF2916.JPG117.2 KB · Views: 513
-
DSCF2915.JPG122.4 KB · Views: 523
-
DSCF2934.JPG113.5 KB · Views: 496
-
DSCF2935.JPG113.1 KB · Views: 498
-
DSCF2931.JPG205.8 KB · Views: 496
-
DSCF2930.JPG115.1 KB · Views: 503
-
DSCF2924.JPG118 KB · Views: 510
-
DSCF2923.JPG134 KB · Views: 508
-
DSCF2921.JPG141.6 KB · Views: 518
-
DSCF2919.JPG109.5 KB · Views: 524