1050cc Triumph Tiger

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Askook

Pack Dog
Joined
Sep 18, 2013
Messages
306
Reaction score
0
Location
Karoo
Bike
AJS (all models)
Ek het my oog op so n Tiger, maar weet nie hoe hy op die grond pad sit nie.
So die wat n Triumph Tiger 1050 al op die grond gehad het. Hoe hanteer hy op grond en sal mens so af en toe n moer toe plaas pad met hom kan ry?
 
Top