Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2013 1200 GS LC: Broken Frame  (Read 9470 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline nielvn

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 757
  • Thanked: 2 times
Re:
« Reply #20 on: April 03, 2014, 09:17:53 pm »
Shit I am getting my gsa tomorrow.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
 
Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re:
« Reply #21 on: April 03, 2014, 09:28:36 pm »
Shit I am getting my gsa tomorrow.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

The original post mentions it was changed in '14 models, maybe someone here can check and confirm?

It looks like a very dangerous failure, even if it is isolated to very few bikes.

No, I am not trolling, I am interested and also have an opinion since in the next year or so I will be buying a new bike, so stuff like this is important to me too, just saying  ;)
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #22 on: April 03, 2014, 10:25:45 pm »
Shit I am getting my gsa tomorrow.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

The original post mentions it was changed in '14 models, maybe someone here can check and confirm?

It looks like a very dangerous failure, even if it is isolated to very few bikes.

No, I am not trolling, I am interested and also have an opinion since in the next year or so I will be buying a new bike, so stuff like this is important to me too, just saying  ;)

I checked mine against the photo but cannot see any change unless it was reinforced under the surface. Will try and compare with a '13 over the weekend.
 
Online Dcjet

  • Member
  • **
  • Bike: Douglas (all models)
    Location: Other
  • Posts: 74
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #23 on: April 03, 2014, 11:03:52 pm »
Why don't you go to the guys Facebook page (https://www.facebook.com/photo.php?f...7221200&type=1) and see what he has been doing with his bike.
It puts the failure in perspective - especially for the trolls.
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #24 on: April 04, 2014, 05:06:21 am »
Why don't you go to the guys Facebook page (https://www.facebook.com/photo.php?f...7221200&type=1) and see what he has been doing with his bike.
It puts the failure in perspective - especially for the trolls.

I cannot access the link?
 
Offline silvrav

Re: Re: Re:
« Reply #25 on: April 04, 2014, 06:11:09 am »
Shit I am getting my gsa tomorrow.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Well yhey stated its reinforced in the '14 module and with the extra weight of the gsa i assume it will be reinforced as standard?
 
Online Dcjet

  • Member
  • **
  • Bike: Douglas (all models)
    Location: Other
  • Posts: 74
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #26 on: April 04, 2014, 06:36:06 am »
My linking skills obviously suck - search for Jason Houle on Facebook - he looks like he can give the KTM plastics a run on an enduro track with the GS.
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #27 on: April 04, 2014, 07:06:08 am »
Shit I am getting my gsa tomorrow.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Well yhey stated its reinforced in the '14 module and with the extra weight of the gsa i assume it will be reinforced as standard?

According to a very long discussion I read on UKGSer, the frame design changed during the final design of the GSA. It's not clear why and it cannot be confirmed it is in any way related to this topic. My assessment is that the change was required to accommodate the slightly different attachments and it just make sense to use one standard frame.
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #28 on: April 04, 2014, 07:09:40 am »
My linking skills obviously suck - search for Jason Houle on Facebook - he looks like he can give the KTM plastics a run on an enduro track with the GS.

:thumleft: have seen some of those pictures online. Sure looks great, but I am not convinced the 1200 was designed for that. If this is indeed the man then he may have a challenge claiming from warranty although if I was BMW I would keep him happy. These pictures get's a lot of current and future GS riders exited, that's good publicity.
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #29 on: April 04, 2014, 07:39:36 am »
Het niemand iets beter om te doen as om BMW threads te troll nie?

As jy ervaring het met die probleem, deel asseblief.

As jy raad het vir die man, help hom.

As jy iewers gelees het van soortgelyke probleme, gee vir ons die koppeling dat ons ook kan leer.

Indien jy egter wil nonsens praat, gaan praat in Jou Ma. Daai afdeling is geskep daarvoor, die een is nie.

Ai tog, van waneer af is die GS threads geheimsinige threads  :patch:

Ek dink dit is 'n oop thread en dit is juis waarom enige iemand daar kan post en hulle mening gee, as daar 'n probleem is moet dit tog sekerlik op die lappe kom of moet dit weg gesteek word en stil stil verdwyn.

Seker maar 'n algemene probleem by brand vaste mense, mense wat nie brand vas is nie is oor die algemeen nie skaam om oor die swak punte op hulle brands te praat nie, as jy die reply's weer gaan lees sal jy sien dat daar genoem is dat dit 'n great bike is,,,,,,, maar dit beteken seker nie hy is foutloos nie,, of hoe ?

Jammer man, was glad nie op jou gemik nie. Het effe vies geraak toe ek 'n rot ruik :deal:

Ek ondersteun 100% dat die probleem in die onderwerp bespreek word en ons almal sodoende beter ingelig is. Stem ook dat die fietse nie foutloos is nie, vra my maar ek ry al my tweede LC. Mens gee egter nie boedel oor en verander van handelsmerk elke keer wat jy hoor van 'n probleem nie, of mis ek nou iets? Ek is ook nie 'n groot voorstaner van redeneer oor gerugte nie. As daar moeilikheid is, kom ons analiseer die probleem gebasseer op die beskikbare feite. Gerugte help nie die saak nie.

PS: Tussen my huis in Durbanville en die plaas het ek een BMW, een Honda, een Yamaha, twee Suzuki's, een Kawasaki en as ek my sin kry binnekort ook 'n KTM. In my eie minder beskeie opinie is ek glad nie so handelsmerk lojaal nie :joker:
 
Online Dcjet

  • Member
  • **
  • Bike: Douglas (all models)
    Location: Other
  • Posts: 74
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #30 on: April 04, 2014, 07:55:50 am »
It is definitely the same guy - his wall has a long thread from him about it - I can understand why BMW is holding back on replacing the frame under warranty, something the OP was not open about.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #31 on: April 04, 2014, 08:34:32 am »
Het niemand iets beter om te doen as om BMW threads te troll nie?

As jy ervaring het met die probleem, deel asseblief.

As jy raad het vir die man, help hom.

As jy iewers gelees het van soortgelyke probleme, gee vir ons die koppeling dat ons ook kan leer.

Indien jy egter wil nonsens praat, gaan praat in Jou Ma. Daai afdeling is geskep daarvoor, die een is nie.

Ai tog, van waneer af is die GS threads geheimsinige threads  :patch:

Ek dink dit is 'n oop thread en dit is juis waarom enige iemand daar kan post en hulle mening gee, as daar 'n probleem is moet dit tog sekerlik op die lappe kom of moet dit weg gesteek word en stil stil verdwyn.

Seker maar 'n algemene probleem by brand vaste mense, mense wat nie brand vas is nie is oor die algemeen nie skaam om oor die swak punte op hulle brands te praat nie, as jy die reply's weer gaan lees sal jy sien dat daar genoem is dat dit 'n great bike is,,,,,,, maar dit beteken seker nie hy is foutloos nie,, of hoe ?

Jammer man, was glad nie op jou gemik nie. Het effe vies geraak toe ek 'n rot ruik :deal:

Ek ondersteun 100% dat die probleem in die onderwerp bespreek word en ons almal sodoende beter ingelig is. Stem ook dat die fietse nie foutloos is nie, vra my maar ek ry al my tweede LC. Mens gee egter nie boedel oor en verander van handelsmerk elke keer wat jy hoor van 'n probleem nie, of mis ek nou iets? Ek is ook nie 'n groot voorstaner van redeneer oor gerugte nie. As daar moeilikheid is, kom ons analiseer die probleem gebasseer op die beskikbare feite. Gerugte help nie die saak nie.

PS: Tussen my huis in Durbanville en die plaas het ek een BMW, een Honda, een Yamaha, twee Suzuki's, een Kawasaki en as ek my sin kry binnekort ook 'n KTM. In my eie minder beskeie opinie is ek glad nie so handelsmerk lojaal nie :joker:

Geen probleem,, :thumleft:

Ek haat dit net as mense weet daar is 'n fout of moontlike fout en hulle probeer dit weg steek om hulle brand keuse te beskerm,,, ek meen, die goed kos geld en dit is nou nie juis dat ons as Jan Publiek profit share op die brands se profits kry nie,

Wat wel tel is dat dit op die lappe moet kom en sodoende te keer dat probleme weg gesteek raak en onskuldige mense die spit moet af byt,

Ek is self nou weer in die mark om 'n nuwe fiets te koop en moet eerlik wees die 1200 LC het nice looks en ek hou van hom,, maar die enigste rede hoekom ek glad nie op die stadium na hom sal kyk nie is omdat daar maar net te veel dinge sovÍr met hom fout gegaan het soos , engine failier (Cam), frame wat breek ens,  So persoonlik dink ek ek sal 'n dwaas wees om nou een te koop en te hoop dit gebeur nie met my dalk iewers op 'n af gelee pad nie,

Dit is regtig 'n great bike, maar ek vertrou hom nie, nie voordat BMW al sy probleme uit gesorteer het nie, en ek val ook nie vir daai sales trick van die bike is onder waranty nie, waranty help my niks as ek op 'n af gelee plek in die Karoo, Nam of Mosambiek staan nie,

So verstaan my asb reg, ek probeer glad nie die bike af kraak nie maar mens kan nie anders as om te twyfel nie,

Ek weet nie of hierdie dieselfde fiets is wat in die thread genoem word nie, maar die een se nek het ook geknak,

« Last Edit: April 04, 2014, 08:37:26 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #32 on: April 04, 2014, 09:12:15 am »
Het al die foto gesien maar hy is baie ouer. Die geval genoem in die OP se fiets is ook nie ao skoon nie :joker:
 
Offline Ratt

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,708
  • Thanked: 1 times
  • An experiment in Artificial Stupidity...
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #33 on: April 04, 2014, 09:14:21 am »
LKM, moenie jou so opwerk nie.

Wat ek bedoel het met my stelling is dat almal n BMW 'moet' ry omdat hy so 'goed' is dat hy om die wereld kan ry.n China bike kan dit ook doen. Elke bike het sy pro's en cons.

 Ek is glad nie brand biased nie, my moermeter klim net baie gou as iemand sÍ BMW is so bitter goed en elke 2e thread wys n flaw uit en dan bedonner die garages hulle ook nog.

As dit nie was dat die engine te groot is vir die frame nie, sou ek ook n 1**0 BMW gery het heel moontlik, die 800 is die reg, net way over priced.
I'm not saying kill stupid people, I'm saying, remove the warning labels and let the problem sort itself out.

**072 596 1303 in Knysna if you have troubles**
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #34 on: April 04, 2014, 09:17:32 am »
Jakkals, voor jy oor die fiets besluit, skakel met manne soos SBG, Slovac, Crankshaft, BikerJan en vele ander wat 10k kilos en meer sonder moeilikheid gery het.

Ek dink die K50 eienaars is baie uitgesproke en wat jy op internet sien is 'n goeie refleksie van die waarheid.

Ek kon ook nog geen bevestiging kry dat enige van die probleme ervaar is met 'n '14 K50 nie.

Sterkte met die koop, jy het 'n lekker wye verskeidenheid keuses van uitsonderlike fietse in die 1200 klas!
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #35 on: April 04, 2014, 09:47:43 am »

Ek het reeds besluit wat ek wil koop, en net om te bewys ek is nie brand vas nie kan ek noem dat ek ook na die 800 GSA gaan kyk het maar wat my af gesit het van hom is dat hy glad nie pillion friendly is nie, ek toer gereeld en lÍ lang distansies af met 'n pillion en dus sal hy nie vir my werk nie,

Ek stem saam dat daar baie ouens is wat geen probleme met die LC het nie,, maar die probleme wat wel op gekom het is ernstige probleme en is nie 'n quikfix langs die pad nie.

My punt is, a.g.v die genoemde probleme geval die LC my nie, daar is baie ander goed waaroor ek my moet bekomer as ek ry as om in my agter kop te dink aan 'n engine of 'n nek wat kan knak,, ek toer gereeld plekke soos Mosambiek, Nam en vÍr af gelee plekke in die Karoo, ek ry meeste van die tyd alleen en glo my die laaste ding wat ek daar wil ondervind is een van die genoemde probleme,

So ja, ek is bly dat daar ouens is wat die fiets koop en toets, ek is bly as daar probleme op kom wat vorentoe herstel kan word en dit dan 'n betroubare fiets maak,,,,, maar ek kan ongelukig nie anders as om te sÍ dat ek nie 'n proef konyn vir enige brand is nie, ek gaan ook nie saam met die stroom nie, net dooie visse gaan saam met die stroom.

Ek noem dit weer, ek wil nie stry nie en doen ook nie brand bashing nie, maar feite is feite en as dit nie was dat ek gekyk het na die LC nie sou ek ook glad nie eers hier gepost het nie.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Senior Member
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #36 on: April 04, 2014, 10:08:03 am »
Die een is nie stukkend nie Jakkals, dit is die nuwe opsionele ESA Attack Mode setting...

Skuus ek weet ek moes nie, maar kon myself nie keer nie  :ricky:
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #37 on: April 04, 2014, 10:17:32 am »
Die een is nie stukkend nie Jakkals, dit is die nuwe opsionele ESA Attack Mode setting...

Skuus ek weet ek moes nie, maar kon myself nie keer nie  :ricky:

:imaposer:

Die een se trailing arm pivot bout het gebreek...selfde uitkoms maar ander oorsaak. Jy sal ook sien dat die man oor die handvatsels geduik het. Kyk na die spieels.
 
Offline Bring It On

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,808
  • Thanked: 65 times
  • Shaun
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #38 on: April 04, 2014, 04:01:39 pm »
Die een is nie stukkend nie Jakkals, dit is die nuwe opsionele ESA Attack Mode setting...

Skuus ek weet ek moes nie, maar kon myself nie keer nie  :ricky:

:imaposer:

Die een se trailing arm pivot bout het gebreek...selfde uitkoms maar ander oorsaak. Jy sal ook sien dat die man oor die handvatsels geduik het. Kyk na die spieels.

 :imaposer: :imaposer: :imaposer: Lekker lag ek nou vir daai comment.  :lol8: :lol8:

Seriously though.... this issure sure is not a nice thing. sure hope that all affected bikes get sorted out correctly.
"Always Believe In Yourself"

Quote: "Riding a Bike feeds something inside us, that Nothing else can"
Quote: "I Ride because it can turn the Worst Day into the BEST"
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 2013 1200 GS LC: Broken Frame
« Reply #39 on: April 04, 2014, 04:59:25 pm »
Die een is nie stukkend nie Jakkals, dit is die nuwe opsionele ESA Attack Mode setting...

Skuus ek weet ek moes nie, maar kon myself nie keer nie  :ricky:

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:

,,, kan mens 'n aftermarket bypass switch op sit vir die ESA Attack mode,,,,,,,,,,   :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.