bikegeklap
Pack Dog
Text van BMW gekry om my agent te skakel.. Gebel en die lc is ingeboek vir Frydag...
Blykbaar is daar n “recall” op die Swing Arm Sensor....
Het julle manne in SA al so iets gekry of gehoor?