Ja nee manne. Die BMW Stealeships sien my ook nie weer vinnig nie. Het my R9T by Zambesi gehad vir 20k diens. Normale diens, geen rem skoene, net olie en olie filter vervang. Hulle gesę om die lug filter te los want ek het 'n BMC filter wat ek self elke +-5k doen. Die som totaal? R2800 odd. Dis belaglik. My nuwe (ou) R1200GSA (2012) word nou by die huis gediens en ek dink baie sterk daar aan om die R9T ook self te doen ... screw die warranty.