Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Waar is al die Kosmosse?  (Read 873 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Zambezi

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 150
Waar is al die Kosmosse?
« on: April 23, 2014, 11:45:43 am »
Laat Vrydag, pas tuis na 10 dae (werk) in Zambia besluit ons op n vinnige ride Sondag die 20ste. Ons is naby aan Vaaldam wat gewoonlik hierdie tyd van die jaar spog met plate Kosmosse wat pragfoto’s maak. Pothole pad tot net voor Oranjeville en regs op die S158.
Serious sinkplaat pad met n paar tricky sanderige stukke maar ons cruise teen so 100 km/h. Ons ry oor n paar pragtige laagwater bruggies maar dis te gevaarlik vir fotos. Die local boere vat nie kak met hul bakkies nie hoor – oefen seker vir die volgende Dakar.
Deur Frankfort en nog n lekker stukkie vrotpad tot by die kruising met die R716. Toe weer pothole pad tot in Oranjeville.
Besluit toe op n laat brekkie by die motorfiets museum in Deneysville. Julle kan maar klippe gooi, maar die plek is nie meer dieselfde vandat dit deur die “Ultimate Adventure Bike” manne ontdek is nie – wat n attitude het hulle nie!
Ons is toe maar vinnig daar weg vir n laaste pitstop by ons favourite local
Totale afstand 288 km om die Wilgerivier gedeelte van Vaaldam. Rytyd 2.51 uur.
Maar waar is die Kosmosse hierdie jaar. Net lappies hier en daar en snaaks genoeg omtrent almal wit?
Tiger 800XCX; 1050 Street Triple R; Yamaha WR250F
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,914
  • Thanked: 436 times
  • Bloemfontein
Re: Waar is al die Kosmosse?
« Reply #1 on: April 23, 2014, 11:56:47 am »
Mooi pics.

Cosmos usually grows on disturbed ground and rarely a second season on the same place.
If the farmers do not till the land the seed will not sprout but lie and wait until the ground they are in gets disturbed by tilling or a lot of trampling by grazing stock.
Takes two to Tango.
 

Offline Parkinoff

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Waar is al die Kosmosse?
« Reply #2 on: April 23, 2014, 12:08:56 pm »
Is kosmos nie ook n onkruid nie? n Mooi onkruid as dit is........
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,914
  • Thanked: 436 times
  • Bloemfontein
Re: Waar is al die Kosmosse?
« Reply #3 on: April 23, 2014, 12:33:22 pm »
Is kosmos nie ook n onkruid nie? n Mooi onkruid as dit is........
Eintlik ja, dit het die land ingekom met voer wat vir die Britse perde ingevoer is uit Mexico tydens die ABO.
Takes two to Tango.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,856
  • Thanked: 796 times
    • dustriders.co.za
Re: Waar is al die Kosmosse?
« Reply #4 on: April 23, 2014, 04:26:55 pm »
Is kosmos nie ook n onkruid nie? n Mooi onkruid as dit is........
Eintlik ja, dit het die land ingekom met voer wat vir die Britse perde ingevoer is uit Mexico tydens die ABO.
Dis baie interessant.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Vaalseun

Re: Waar is al die Kosmosse?
« Reply #5 on: April 24, 2014, 08:05:12 am »
Lekker ride.

Ek vermoed die kosmosse was bietjie vroeer hierdie jaar, alhoewel ek saamstem hulle is minder. Ek het hierdie foto geneem so 10 km buite Sasolburg op die Koppies pad, omtrent 'n maand gelede. Dit is 'n klipgooi van waar jy gery het.

 

Offline COLES

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,047
  • Thanked: 2 times
Re: Waar is al die Kosmosse?
« Reply #6 on: April 24, 2014, 11:41:42 am »

thanks very much for sharing   amazing flowers
 

Offline cheesy

Re: Waar is al die Kosmosse?
« Reply #7 on: April 24, 2014, 05:59:45 pm »
I n days gone by I was known as a subsidized tourist and traveled many different roads, one of which was through to the Kruger from the big smoke. To see the kosmos along the side of the roads would place me in a better frame of mind, God's gift to man.
Bum in the saddle, always.
 

Offline Driffie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,136
Re: Waar is al die Kosmosse?
« Reply #8 on: April 29, 2014, 06:57:02 pm »
dit goed gereen hier in lesotho en die kosmosse was besonder mooi vanjaar

ook waar as die kosmosse klaar geblom het is winter nie ver nie

onkruid of nie dit is altyd mooi
2012 R1200GS Trippleblack
 

Offline knightrat

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 379
Re: Waar is al die Kosmosse?
« Reply #9 on: April 29, 2014, 07:17:43 pm »
Taken a little while ago in Walkerville.. definitely less than previously