HP2 wiele te koop - weet nie wat om te vra nie, wie bied wat aan?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Parkinoff

Race Dog
Joined
Feb 19, 2011
Messages
1,808
Reaction score
41
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS HP2
Ek het uiteindelik n stel Excell wiele gekry! Nou kan ek een van my stelle oorspronklike HP2 wiele verkoop. Ek wil die stel verkoop wat gebruik is, geen smileys nie maar n paar krappe. Speke almal mooi styf en rims loop reguit. Met disc of sonder, onderhandelbaar. Ek het ook n 19" ADV voorwiel wat verander is om net 1 disc te pas - lugs is afgemasjineer. Die 19" loop lekker op windey teerpaaie met motard tyre, ek het voorheen met n ander 19" baie teer gery ;). Die ekstra stel wiele is ideaal vir julle ouens wat race met die HP2's. Hou jou mooi rims mooi en gebruik hierdie rims vir race.
 
Top