Romantiese getaway 24/05/14

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Crankshaft

Race Dog
Joined
May 26, 2013
Messages
1,845
Reaction score
392
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
:biggrin:

Naand se aan al die honde.  Ek en die Mrs. celebrate ons huweliks herdenking daardie naweek en soek 'n paar voorstelle waarna toe om te gaan.

Ons is opsoek na 'n lekker plekkie om te huur vir die naweek.  Ietsie privaat.  Dit kan maar self catering ook wees.  Het gedink om niks verder as so 200km uit die kaap uit te ry nie.  Bly in die noordelike voorstede.

Nou ja soos julle weet is hier in 'n moerse klomp nice hotelle maar hulle cater mos net vir die toeriste en moer duur ook nog daarby.

so, laat weet maar wat julle dink.
thanks,
 
Top