Ek sal graag wil hoor hoe daardie motorfiets/syspan kombinasie hanteer, veral op grond. Logika vertel my daar sal effe meer wieltol wees a.g.v. die syspan se trekkrag na links?
Ek neem aan dis hoekom R4L die swaar fietse aanbeveel?
R4L , het jy al enige navrae gehad vir n syspan op n Yamaha SuperTenere?