Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Waar is die vis arende????????  (Read 1849 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,137
  • Thanked: 77 times
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #20 on: April 26, 2014, 10:57:41 am »
Ek sal graag wil hoor hoe daardie motorfiets/syspan kombinasie hanteer, veral op grond. Logika vertel my daar sal effe meer wieltol wees a.g.v. die syspan se trekkrag na links?

Ek neem aan dis hoekom R4L die swaar fietse aanbeveel?

R4L , het jy al enige navrae gehad vir n syspan op n Yamaha SuperTenere?

Ja waar is die TENERE se syspan ?

Ek dink hulle wag vir die 2x2 edition ST. :pot:
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,137
  • Thanked: 77 times
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #21 on: April 26, 2014, 10:59:51 am »
Ek moet sę as met 'n familie lyk hierdie syspan besigheid nogal na 'n aantreklike storie.
Die ou van Touratech met die tandem syspan comes to mind.
Ek sal net iewers 3 kids en 'n vrou moet inpas...
 

Offline 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,545
  • Thanked: 723 times
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #22 on: April 26, 2014, 11:01:01 am »
Ek moet sę as met 'n familie lyk hierdie syspan besigheid nogal na 'n aantreklike storie.
Die ou van Touratech met die tandem syspan comes to mind.
Ek sal net iewers 3 kids en 'n vrou moet inpas...

Gelukkig het jy nie nog n papegaai ook nie. :imaposer:
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,137
  • Thanked: 77 times
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #23 on: April 26, 2014, 11:04:00 am »
Ek moet sę as met 'n familie lyk hierdie syspan besigheid nogal na 'n aantreklike storie.
Die ou van Touratech met die tandem syspan comes to mind.
Ek sal net iewers 3 kids en 'n vrou moet inpas...

Gelukkig het jy nie nog n papegaai ook nie. :imaposer:


Vet weet ja. Is darem 2 brakke wat sal moet saam.
Syspan aan weerskante?
 

Offline Lew

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,255
  • Thanked: 1 times
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #24 on: April 26, 2014, 03:45:30 pm »
2 stroke dan ,ek weet nie of die yamaha die storie sal kan hanteer nie jong. :pot:
 

Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,105
  • Thanked: 6 times
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #25 on: April 26, 2014, 04:16:46 pm »
Dit lyk regtig baie mooi , oom en tannie verdien die avontuur , geniet die sidecar
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,363
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #26 on: April 26, 2014, 04:44:39 pm »
Baie geluk en glo julle gaan dit gatte uit geniet.  :thumleft:
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline BMWPE

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,111
  • Thanked: 44 times
  • Port Elizabeth
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #27 on: April 26, 2014, 04:49:40 pm »
Looks awesome  :thumleft:
Congrats
Rallye
 

Offline 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,545
  • Thanked: 723 times
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #28 on: April 26, 2014, 08:27:34 pm »
2 stroke dan ,ek weet nie of die yamaha die storie sal kan hanteer nie jong. :pot:

Haibo!! :imaposer:
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #29 on: April 26, 2014, 10:15:08 pm »
Bring die gedoente Klipplaat toe  :sip:
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,417
  • Thanked: 149 times
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #30 on: April 29, 2014, 04:38:09 pm »
Ek sal graag wil hoor hoe daardie motorfiets/syspan kombinasie hanteer, veral op grond. Logika vertel my daar sal effe meer wieltol wees a.g.v. die syspan se trekkrag na links?

Ek neem aan dis hoekom R4L die swaar fietse aanbeveel?

R4L , het jy al enige navrae gehad vir n syspan op n Yamaha SuperTenere?

2SD, daai bedryf hanteer flippen lekker.  Ek was verbaas hoe maklik ek agtergekom het hoe wat werk, iets heel anders as 'n fiets op sy eie.  Hier gebruik hy baie throttle controle om te stuur.  Dit voel funny in die begin, maar later raak dit deel van jou ry tegniek.  Ek het so een of twee keer natuurlik amper my gat gesien, te vining in 'n draai na links waar jy nie werklik nog krag kan gee nie  ???  :eek7: . Maar ons het gelukkig skoon onderbroeke ingepak.   :lol8:

Ja, ek het oorspronklik vir R4L gevra om 'n rig vir my S10 te bou, maar hy sou basies van voor af moes begin bou en beplan, en dan was niks getoets nie.  Ons wou nie so lank wag nie, daarom die kuese om die GSA te koop (en natuurlik my S10 te hou  :biggrin:)
 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,349
  • Thanked: 142 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #31 on: April 29, 2014, 05:53:02 pm »
Nou wil ons 'n trippie sien met ALTWEE die fietse SAAM !!!.
Kom Nannie ons weet jy kan.  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,152
  • Thanked: 21 times
Re: Waar is die vis arende????????
« Reply #32 on: April 29, 2014, 08:22:51 pm »
Thanks vir die vertroue in my vermoeë woody1 :peepwall:, maar Louis moet my nog leer om haar te dryf. 

Ek sal hopenlik Donderdag my eerste les kry.  Ek weet egter nie hoe gou ek haar offroad gaan vat nie. 

Gelukkig weet ek dat ek nie gaan omval nie.   :biggrin:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L