Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: THE VIS ARENDE GOT RIGGED  (Read 5665 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,964
  • Thanked: 214 times
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #60 on: May 01, 2014, 07:53:50 pm »
Net 'n vragie.  Het daai bike nog een van daai droe koppelaars? Sal hy hou as jy hom so speel. Volgens my is die WET CLUTCH bietjie meer vergewend in so 'n situsaie.

Net so, daai droe clutch goeters, maar ons ry hom tot hy nat is.   :biggrin: 

Goed gedoen!  :thumleft:

Het julle nie dalk oorweeg om altwee op die fiets te klim en met BIETJIE meer gewig op die agterwiel - beter vastrap sou kry nie?   :-\

Nou wie sou die video neem.   :lol8:    Spot net, soos ek genoem het, ons het so bietjie gespeel, en dan weet ek ook nog nie hoe om die freakin traction control af te haal nie, sal seker maar die manual een of ander tyd moet lees.   :eek7:   Met die TC af sou sy baie vinniger uitgekom het.

 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,156
  • Thanked: 11 times
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #61 on: May 01, 2014, 11:42:09 pm »
Net 'n vragie.  Het daai bike nog een van daai droe koppelaars? Sal hy hou as jy hom so speel. Volgens my is die WET CLUTCH bietjie meer vergewend in so 'n situsaie.

Net so, daai droe clutch goeters, maar ons ry hom tot hy nat is.   :biggrin:  

Goed gedoen!  :thumleft:

Het julle nie dalk oorweeg om altwee op die fiets te klim en met BIETJIE meer gewig op die agterwiel - beter vastrap sou kry nie?   :-\

Nou wie sou die video neem.   :lol8:    Spot net, soos ek genoem het, ons het so bietjie gespeel, en dan weet ek ook nog nie hoe om die freakin traction control af te haal nie, sal seker maar die manual een of ander tyd moet lees.   :eek7:   Met die TC af sou sy baie vinniger uitgekom het.

  

Drik en hou die ABS knoppie in totdat die Swart drie hoek op die speedo verdwyn en 'n "S" in hankies word! Dan is die traction control af as ek dit reg onthou! Laat die Rooi ABS liggie ook op die dash brand as jy die ABS wil af he! Sal more seker Maak en weer post!
« Last Edit: May 01, 2014, 11:43:34 pm by spoedvark »
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,964
  • Thanked: 214 times
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #62 on: May 02, 2014, 04:51:25 am »
Net 'n vragie.  Het daai bike nog een van daai droe koppelaars? Sal hy hou as jy hom so speel. Volgens my is die WET CLUTCH bietjie meer vergewend in so 'n situsaie.

Net so, daai droe clutch goeters, maar ons ry hom tot hy nat is.   :biggrin: 

Goed gedoen!  :thumleft:

Het julle nie dalk oorweeg om altwee op die fiets te klim en met BIETJIE meer gewig op die agterwiel - beter vastrap sou kry nie?   :-\

Nou wie sou die video neem.   :lol8:    Spot net, soos ek genoem het, ons het so bietjie gespeel, en dan weet ek ook nog nie hoe om die freakin traction control af te haal nie, sal seker maar die manual een of ander tyd moet lees.   :eek7:   Met die TC af sou sy baie vinniger uitgekom het.

 

Drik en hou die ABS knoppie in totdat die Swart drie hoek op die speedo verdwyn en 'n "S" in hankies word! Dan is die traction control af as ek dit reg onthou! Laat die Rooi ABS liggie ook op die dash brand as jy die ABS wil af he! Sal more seker Maak en weer post!
:thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline HB 9

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,356
  • Thanked: 9 times
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #63 on: May 02, 2014, 09:15:59 am »
Net 'n vragie.  Het daai bike nog een van daai droe koppelaars? Sal hy hou as jy hom so speel. Volgens my is die WET CLUTCH bietjie meer vergewend in so 'n situsaie.

Net so, daai droe clutch goeters, maar ons ry hom tot hy nat is.   :biggrin: 

Goed gedoen!  :thumleft:

Het julle nie dalk oorweeg om altwee op die fiets te klim en met BIETJIE meer gewig op die agterwiel - beter vastrap sou kry nie?   :-\

Nou wie sou die video neem.   :lol8:    Spot net, soos ek genoem het, ons het so bietjie gespeel, en dan weet ek ook nog nie hoe om die freakin traction control af te haal nie, sal seker maar die manual een of ander tyd moet lees.   :eek7:   Met die TC af sou sy baie vinniger uitgekom het.

 

 :thumleft:
Tread lightly
 

Offline Rigged4Life

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 66
  • BMW 1200 GSA & sidecar
    • www.smilinginthewind.com
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #64 on: May 02, 2014, 05:31:51 pm »
Really, really, really amazing Nannie & Louis!!!  :thumleft:  :thumleft:

This is what these rigs are really built for... travelling safely on gravel roads and staying 'out there' and 'off the beaten track' for as long as as comfortably as one desires.

I'm so looking forward to all your future journey's and experiences.

Enjoy julle twee!!  :ricky:
« Last Edit: May 02, 2014, 05:33:09 pm by Rigged4Life »
BMW 1200 GSA & sidecar - creating smiles wherever you go!
 

Offline elandsrider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,242
  • Thanked: 22 times
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #65 on: May 02, 2014, 06:16:00 pm »
Seems the craze is catching on, spotted a convoy of these hauling thu the hage at bout 17:15 today. Most in camo brown
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,253
  • Thanked: 186 times
    • addobackpackers.com
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #66 on: May 02, 2014, 06:43:11 pm »
Seems the craze is catching on, spotted a convoy of these hauling thu the hage at bout 17:15 today. Most in camo brown

Urals. They just come past here now
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline elandsrider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,242
  • Thanked: 22 times
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #67 on: May 02, 2014, 06:49:59 pm »
Are the Russians coming? Should we hide? :drif:
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 

Offline elandsrider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,242
  • Thanked: 22 times
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #68 on: May 02, 2014, 06:52:00 pm »
Are the Russians coming? Should we hide? :drif:
The was a Beemer in the middle, seems they are taking prisoners  :patch:
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,253
  • Thanked: 186 times
    • addobackpackers.com
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #69 on: May 02, 2014, 07:10:23 pm »
Are the Russians coming? Should we hide? :drif:
The was a Beemer in the middle, seems they are taking prisoners  :patch:

Bloody cold war again?
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline lj111

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,083
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #70 on: May 03, 2014, 05:48:24 pm »
Baie nice! Lekker ry Arende.

Ek sien uit na al die lekker rr wat vir ons wag :ricky:
Some people feel the rain and others just get wet...
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,305
  • Thanked: 12 times
  • Happiness comes from inside.
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #71 on: May 07, 2014, 07:51:43 pm »
Nou kan julle twee weer daai gestoei in Namibia se sand gaan doen, met n smile die keer.

Ek het n video gevat waar daai klomp Russe deur n drif ry tussen Sutherland en Merweville, hulle het plakkers op elke hek (wat ek moes toemaak, 8 van hulle)geplak.
 

Offline Kosie

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 180
  • Ready to Ride
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #72 on: May 07, 2014, 09:19:30 pm »
Baie nice julle Arende, dit lyk nou regtig baie lekker veral as mens so bietjie Oud raak!  :pot:
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #73 on: May 12, 2014, 09:01:02 am »
Vevy nice!!!!

  :ricky:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Tiger8

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,048
  • Thanked: 27 times
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #74 on: May 12, 2014, 03:11:29 pm »
:imaposer:  Windgat bliksem se sy... :imaposer:

 :imaposer:

Moes ook self lag toe ek dit hoor  :lol8:

 :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee:

Nannie, jy skuld my nog n keyboard................... :lol8:

Mooi julle twee, die pas nogal by julle, daai tafeltjie wys net dat julle alles met styl doen  :thumleft:

Louie, moet nou nie vir Blue afskeep nie hoor.
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,964
  • Thanked: 214 times
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #75 on: May 12, 2014, 04:49:26 pm »
:imaposer:  Windgat bliksem se sy... :imaposer:

 :imaposer:

Moes ook self lag toe ek dit hoor  :lol8:

 :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee:

Nannie, jy skuld my nog n keyboard................... :lol8:

Mooi julle twee, die pas nogal by julle, daai tafeltjie wys net dat julle alles met styl doen  :thumleft:

Louie, moet nou nie vir Blue afskeep nie hoor.

Dankie mater, maar die Big Blue is my eersgeborene, sal haar nooit afskeep nie.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,564
  • Thanked: 36 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #76 on: May 12, 2014, 05:36:53 pm »
Windgat bliksem  :spitcoffee:

Lekker julle en dankie vir die deel.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
Re: THE VIS ARENDE GOT RIGGED
« Reply #77 on: May 14, 2014, 09:57:41 am »
Jis dit is stunning, baie geluk julle!  :thumleft: