Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)  (Read 17942 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« on: May 02, 2014, 10:55:24 am »
... jy jou getroue adventure bike in sy tjops in gery het en sit en wag om te hoor of dit reggemaak of afgeskryf gaan word, en dit op 'n langnaweek wat jy daarmee sou weggaan?

Gaan jy sit en  :'(

...of gaan jy sit en droom oor trips en bikes  :ricky:



Nee, ek het nie op my kop geval nie, nie 'n merkie op my helmet nie  :biggrin:
« Last Edit: May 19, 2014, 03:29:09 pm by Garfield »
 

Offline Sputnik080

Re: Wat doen jy as...
« Reply #1 on: May 02, 2014, 10:58:48 am »
... jy jou getroue adventure bike in sy tjops in gery het en sit en wag om te hoor of dit reggemaak of afgeskryf gaan word, en dit op 'n langnaweek wat jy daarmee sou weggaan?

Gaan jy sit en  :'(

...of gaan jy sit en droom oor trips en bikes  :ricky:



Nee, ek het nie op my kop geval nie, nie 'n merkie op my helmet nie  :biggrin:

AWESOME VERBY!!!!!  :lol8:
History:
1) 2008 Vuka XT125 (sold)     2) 2013 Motomia Java 170 (sold)     3) 2000 Honda XRV750 Africa Twin (sold)     4) 1994 Honda CBR600 F2 (sold)     5) 2004 Honda XL650V Transalp (sold)     6) 2004 BMW R1200GS (current)
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,441
  • Thanked: 333 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Wat doen jy as...
« Reply #2 on: May 02, 2014, 11:12:12 am »
Sit maar en droom oor bikes en trips. Gaan lees op ouens se RR wat al in area's gery het wat jy graag nog wil gaan ry.
Werk roetes (mapsource) uit in fynste detail ens.
Sterkte  :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Wat doen jy as...
« Reply #3 on: May 02, 2014, 12:42:15 pm »
Kyk, daai speelgoedryertjie is op n wit en rooi Tenere.



Dis n teken.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 870 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Wat doen jy as...
« Reply #4 on: May 02, 2014, 01:09:31 pm »
Issie,  dis 'n BMW, kyk hoe meerkat daai ou dan  :imaposer:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as...
« Reply #5 on: May 02, 2014, 01:14:57 pm »
Dit is baie duidelik een van hierdie net in rooi en wit  :thumleft:

 

Offline Goose

  • NAPIER Country life is great!
  • Shop Mods
  • Grey hound
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,182
  • Thanked: 18 times
Re: Wat doen jy as...
« Reply #6 on: May 02, 2014, 06:20:01 pm »
 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:



Bevange............ EXCELLENT ou maat!!!!!!
"Life is a Waste of Time..... Time is a Waste of Life........ Get Wasted all the Time and have the Time of your Life"  ‹(•¿•)›
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,476
  • Thanked: 2231 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Wat doen jy as...
« Reply #7 on: May 02, 2014, 07:52:28 pm »
Issie,  dis 'n BMW, kyk hoe meerkat daai ou dan  :imaposer:

Ja, nie mooi gekyk nie....... :imaposer: :imaposer:
 

Offline RedRum

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 355
  • Thanked: 1 times
Re: Wat doen jy as...
« Reply #8 on: May 02, 2014, 10:16:17 pm »
... jy jou getroue adventure bike in sy tjops in gery het

ek sou van oor tot oor glimlag; tjops sou ek braai

Quote from: Garfield
en sit en wag om te hoor of dit reggemaak of afgeskryf gaan word

o? Was die tjops hard gevries?  :-\


Quote from: Garfield
Nee, ek het nie op my kop geval nie, nie 'n merkie op my helmet nie  :biggrin:

Als ok?  Wat het gebeur?




 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as...
« Reply #9 on: May 03, 2014, 10:39:12 am »
Dag 2 - Tweespoor in die woestyn...





Sandmonster slaan toe...

 

Offline ZA

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 843
  • Vini Vidi Vici
Re: Wat doen jy as...
« Reply #10 on: May 03, 2014, 10:46:52 am »
 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,660
  • Thanked: 870 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Wat doen jy as...
« Reply #11 on: May 03, 2014, 11:26:28 am »
Jou banddruk is té hoog vir daai dik sand  ;D
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,363
  • Thanked: 101 times
Re: Wat doen jy as...
« Reply #12 on: May 03, 2014, 12:19:47 pm »
:imaposer:

Tipies staan die ou nou en wag vir BMW On-call om sy bike te kom optel.
 

Offline GSBoland

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 952
  • Thanked: 1 times
  • Paarl
Re: Wat doen jy as...
« Reply #13 on: May 03, 2014, 12:29:22 pm »
:imaposer:

Tipies staan die ou nou en wag vir BMW On-call om sy bike te kom optel.
:thumleft:  dink jy moet eers by outriders ander tyer's gekry het.  ooja bmw on call het geen crosons/muffins in vooraard
Black 1100GS
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as...
« Reply #14 on: May 03, 2014, 01:26:14 pm »
Julle hardcore DS ryers onderskat almal die tuinroete...  Die roete is vol onverwagse gevare, so by so dat BMW on Call te bang is om uit te kom.
 

Offline GSBoland

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 952
  • Thanked: 1 times
  • Paarl
Re: Wat doen jy as...
« Reply #15 on: May 03, 2014, 01:49:14 pm »
en wat het verder gebeur.  het die sandmonster die trip kort geknip? 
Black 1100GS
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as...
« Reply #16 on: May 03, 2014, 03:45:09 pm »
en wat het verder gebeur.  het die sandmonster die trip kort geknip? 

Na 'n lang, harde, muffin vrye dag in die sand (geen BMW on Call in die wildernis), het ons DS ryer uiteindelik kamp opgeslaan vir welverdiende rus.

Wie weet wat more alles inhou, Afrika is nie vir sissies nie...

 

Offline heinzz

Re: Wat doen jy as...
« Reply #17 on: May 03, 2014, 07:44:07 pm »
Lyk lekker. Klim sommer more en ry 'n entjie. Snaaks Oom Dan het nogi vir jou gese hoe om tery of te kamp nie :ricky:
 

Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,155
  • Thanked: 279 times
  • If you trim your tree beware the roots.
Re: Wat doen jy as...
« Reply #18 on: May 03, 2014, 07:44:48 pm »
Kan nie wag vir more se storie nie.

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as...
« Reply #19 on: May 03, 2014, 09:11:50 pm »
Als ok?  Wat het gebeur?

Glipsie gehad met my GSA Dinsdag, bike nou by Donford om te hoor of dit  reggemaak kan word  :(