Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)  (Read 17943 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline cheesy

Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #100 on: May 19, 2014, 08:53:03 pm »
Roll of honour  material this. This R R changes a bad day to a brilliant day.
Bum in the saddle, always.
 

Offline BlueBull2007

  • Caribbean
  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Other
  • Posts: 10,484
  • Thanked: 464 times
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #101 on: May 19, 2014, 09:55:11 pm »
En toe? Het hy al weer sel sein saam met sy panniers verloor? ;D

Ek sien uit om ou Ewen McEier te ontmoet by die Amageza later die jaar.

Keep it coming! :ricky:
Rally nut. What could possibly go wrong?
Living the Rally Dream - Ride Report
Current bike: KTM 350 EXC   Previous bikes:  2010 WR450F, 2006 KTM450EXC,KTM 450RR, BMW800GS, KTM450EXC, BMW650 GS, BMW650 Dakar, and Honda XR250
 

Offline GSBoland

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 952
  • Thanked: 1 times
  • Paarl
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #102 on: May 20, 2014, 05:32:35 pm »
whoop whoop  en so wag ons vir nog n episode  :sip:
Black 1100GS
 

Offline Dewie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 4 times
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #103 on: June 13, 2014, 02:41:49 pm »
Ewan McEier se riding buddy gevind in joburg....

 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #104 on: June 13, 2014, 02:45:22 pm »
Ewan McEier se riding buddy gevind in joburg....



Kan ons  rr verwag van die broer?
 

Offline Dewie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,443
  • Thanked: 4 times
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #105 on: June 13, 2014, 02:48:57 pm »
wel hy het 'n gun vasgestrap op sy bike, so dinge mag dalk net interessant raak   ;D

 

Offline silvrav

Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #106 on: June 13, 2014, 02:56:59 pm »
 :sip: :lol8:
 

Offline GSBoland

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 952
  • Thanked: 1 times
  • Paarl
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #107 on: June 15, 2014, 08:17:28 am »
wel hy het 'n gun vasgestrap op sy bike, so dinge mag dalk net interessant raak   ;D


en n kamera as iemand sy bike wil steel dan sit hy die ou se daad en gesig op die net.
Black 1100GS
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 344 times
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #108 on: June 15, 2014, 10:43:39 am »
Ewan McEier se riding buddy gevind in joburg....



R139k vir die bike is n bargain, jy hom gekoop toe  :biggrin:
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #109 on: June 15, 2014, 06:31:52 pm »
Nou ja, die laaste paar weke was McEier verskriklik besig by die werk, soos dit maar gebeur.

Hy moes 'n hele paar uitnodogings vir rides van die hand wys, nie altyd maklik nie maar nou ja, so is dit.

Om 'n lang storie kort te maak, hy het gehoor ons gaan weer quarry toe vandag, en toe ek weer sien is hy saam.

Reg om te ry, sy riding buddies vir die dag op 'n Yamaha WR450 en twee Honda CRF230's - gelukkig is McEier baie chilled, en gee glad nie om wanneer hy vir ons stadiger ryers moet wag nie - ons kan tog mos nie almal riding gods wees nie...







Natuurlik het ek gesien hoe die man gereeld na die blou fiets kyk, en op die ou einde moes tot 'n hardcore BMW man soos McEier erken - die bloues is beter en vinniger  :thumleft:





Na 'n heerlike dag se ry is daar gestop vir verversings by die Seafood Lapa in Melkbos, waar die locals se oe groot was toe die onbeskofte bikers in vol gear daar ingestap kom vir iets kouds - het ons gestink, of was hulle net jaloers?...
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #110 on: June 17, 2014, 01:23:16 pm »
 :spitcoffee: Vuil rowwe bikers!
 

Offline ChristoffGS

Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #111 on: June 17, 2014, 03:09:07 pm »
Waars die 'like' button?
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 

Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,143
  • Thanked: 96 times
  • Mommy Fairy :)
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #112 on: June 17, 2014, 03:17:16 pm »
Het die storie so op FB bekyk!  :lol8:

Het jy nou al fiets teruggekry?
"Don't let your ice cream melt while you're counting somebody else's sprinkles."
 

Online Wolzak

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,960
  • Thanked: 258 times
  • Previously Offshore
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #113 on: June 17, 2014, 03:55:48 pm »
 :patch: :lol8:
Current Bikes
KTM 790 R Rally
Harley Davidson Deuce
Aprilia Moto 65
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #114 on: June 17, 2014, 04:18:05 pm »
Het die storie so op FB bekyk!  :lol8:

Het jy nou al fiets teruggekry?

Hy is klaar, mooi reggemaak en sommer gediens en gewas ook, sal seker more of oormore gaan haal  :thumleft:
 

Online Wolzak

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,960
  • Thanked: 258 times
  • Previously Offshore
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #115 on: June 17, 2014, 04:22:04 pm »
Het die storie so op FB bekyk!  :lol8:

Het jy nou al fiets teruggekry?

Hy is klaar, mooi reggemaak en sommer gediens en gewas ook, sal seker more of oormore gaan haal  :thumleft:
Beteken dit die einde van ou Eier?
Current Bikes
KTM 790 R Rally
Harley Davidson Deuce
Aprilia Moto 65
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #116 on: June 17, 2014, 04:25:55 pm »
Het die storie so op FB bekyk!  :lol8:

Het jy nou al fiets teruggekry?

Hy is klaar, mooi reggemaak en sommer gediens en gewas ook, sal seker more of oormore gaan haal  :thumleft:
Beteken dit die einde van ou Eier?

Nee wat, heel waarskynlik beteken dit dat hy so bietjie verder uit die dorp uit sal begin ry  :ricky:

Aan die ander kant, as ek sien hoe mense my aankyk as ek van die fotos neem word ek maar bang dat hulle mense met wit jasse, dik brille en straight-jackets gaan stuur om my te kom haal  :imaposer:
 

Offline Veldbrand

  • Super Saaiber Slet
  • Vendors
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,691
  • Thanked: 3 times
  • Hou die blink kant in!
    • Koedoeskloof Country Lodge
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #117 on: June 17, 2014, 04:29:30 pm »
Hulle moes dit lankal al gedoen het. :biggrin:
« Last Edit: June 17, 2014, 04:30:19 pm by Veldbrand »


Co-ordinates: S33 30.300 E21 10.258  http://www.koedoeskloof.co.za/  facebook - Koedoeskloof Country Lodge, Dwarsrivier, Ladismith, WC
Life is like hitch hiking, just when you think you're not going to get a lift, you don't.
 

Offline GSBoland

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 952
  • Thanked: 1 times
  • Paarl
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #118 on: June 17, 2014, 08:05:40 pm »
 :thumleft:
Black 1100GS
 

Offline JeanDV

Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #119 on: June 18, 2014, 01:34:04 pm »
Sub... Ewan moet n produksie span opline en dan die grondpad verder vat!