Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)  (Read 17914 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Driffie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,136
Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #160 on: March 10, 2015, 01:00:58 pm »
McEier was darem nie die enigste ou wat gesukkel het met die driffies nie...... :pot:

Is die 'n budget model GS, die een sonder die side stand?

mwahahaha.  kon nie sidestand betyds uitkry nie..

Garfield wanneer join mceier die forum en post in new members?.hy mos daremnou aln rukkie hier tudssen die honde? :ricky: :pot:
2012 R1200GS Trippleblack
 

Offline MegaPix

Re: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)
« Reply #161 on: March 10, 2015, 01:08:44 pm »
McEier was darem nie die enigste ou wat gesukkel het met die driffies nie...... :pot:

Is die 'n budget model GS, die een sonder die side stand?

mwahahaha.  kon nie sidestand betyds uitkry nie..

Garfield wanneer join mceier die forum en post in new members?.hy mos daremnou aln rukkie hier tudssen die honde? :ricky: :pot:

Met alle respek ek dink nie hy kan lees en skryf en pc operate nie,  Dis hoekom Garfield als vir hom met doen
Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***