Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wat doen jy as... (Die avonture van Ewan McEier)  (Read 17935 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kameel

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,050
  • Thanked: 1 times
Re: Wat doen jy as...
« Reply #20 on: May 03, 2014, 09:28:02 pm »
 :imaposer: kak snaaks.

2004 F650 GS Dakar (The X); 2004 BMW R1200 GS (GeelKameel); 2008 F650GS Twin (The X); 2008 BMW R1200GS (Silwervalk vir Biker Chick); 2009 BMW R1200GS (Pappa Smurf);
Currently 2010 BMW R1200 GSA (Mr Grey)
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,445
  • Thanked: 2222 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Wat doen jy as...
« Reply #21 on: May 03, 2014, 09:30:59 pm »
Lyk lekker. Klim sommer more en ry 'n entjie. Snaaks Oom Dan het nogi vir jou gese hoe om tery of te kamp nie :ricky:

Hy doen alles reg, rooi/wit Tenere, Kawasaki-groen tent, die ou is orraait.
 

Offline Draadwerk

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Wat doen jy as...
« Reply #22 on: May 03, 2014, 09:36:27 pm »
Waar is die pillion? En waar is sy pelle?
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as...
« Reply #23 on: May 03, 2014, 09:41:45 pm »
Waar is die pillion? En waar is sy pelle?

Hierdie is hardcore solo stuff, niks Ewan en Charley nonsens nie.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,445
  • Thanked: 2222 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Wat doen jy as...
« Reply #24 on: May 03, 2014, 09:44:01 pm »
Waar is die pillion? En waar is sy pelle?

Hierdie is hardcore solo stuff, niks Ewan en Charley nonsens nie.

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Offline Draadwerk

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Wat doen jy as...
« Reply #25 on: May 03, 2014, 09:53:08 pm »
Waar is die pillion? En waar is sy pelle?

Hierdie is hardcore solo stuff, niks Ewan en Charley nonsens nie.

Dis omdat hy Yamaha ry dat hy nie pelle of 'n girl het nie  >:D :imaposer: :pot:
« Last Edit: May 03, 2014, 09:53:50 pm by Draadwerk »
 

Offline GSBoland

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 952
  • Thanked: 1 times
  • Paarl
Re: Wat doen jy as...
« Reply #26 on: May 04, 2014, 08:50:36 am »
Waar is die pillion? En waar is sy pelle?

Hierdie is hardcore solo stuff, niks Ewan en Charley nonsens nie.

Dis omdat hy Yamaha ry dat hy nie pelle of 'n girl het nie  >:D :imaposer: :pot:
ha ha ha   :imaposer: hy sal moet wikkel die reen is oppad
Black 1100GS
 

Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,155
  • Thanked: 279 times
  • If you trim your tree beware the roots.
Re: Wat doen jy as...
« Reply #27 on: May 04, 2014, 09:57:22 am »
Smaak my daai sand was bietjie rof vir ons Adventure Rider. Hy slaap nog....

Btw, wat is sy naam? Hy kort 'n naam.

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as...
« Reply #28 on: May 04, 2014, 10:17:15 am »
Smaak my daai sand was bietjie rof vir ons Adventure Rider. Hy slaap nog....

Btw, wat is sy naam? Hy kort 'n naam.

Hy sal seker update wanneer hy weer sein het, dan sal ek post.

Sy naam is Eiers, want mens het grotes nodig om so alleen die wildernis in te ry.
 

Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,155
  • Thanked: 279 times
  • If you trim your tree beware the roots.
Re: Wat doen jy as...
« Reply #29 on: May 04, 2014, 10:27:23 am »
Smaak my daai sand was bietjie rof vir ons Adventure Rider. Hy slaap nog....

Btw, wat is sy naam? Hy kort 'n naam.

Hy sal seker update wanneer hy weer sein het, dan sal ek post.

Sy naam is Eiers, want mens het grotes nodig om so alleen die wildernis in te ry.

Wel good luck Eiers!

Offline Hando

  • Formerly Hanno@MadMacs
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,454
  • Thanked: 65 times
  • http://dsadventure.wordpress.com/
    • Dual Sport Adventure
Re: Wat doen jy as...
« Reply #30 on: May 04, 2014, 11:35:43 am »
Ek volg eiers se trip met afwagting en spanning.

 

Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,155
  • Thanked: 279 times
  • If you trim your tree beware the roots.
Re: Wat doen jy as...
« Reply #31 on: May 04, 2014, 11:37:57 am »
Ek volg eiers se trip met afwagting en spanning.



Ek hoor dir is bietjie nat vandag. Dalk gaan Eiers die mud monster ontmoet....

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as...
« Reply #32 on: May 04, 2014, 12:59:47 pm »
Dag 3 - "King of the Mountains", en toe raak dit nat...

Soos ons maar weet, baie moeilik om die gradient op 'n foto te sien, maar ek se julle, dit was rof.
Gelukkig onlangs op Wilddogs gelees wat 'n mens moet doen met jou agterrem teen so styl afdraende, dankie daarvoor manne  :thumleft:





En toe.... begin dit reen, maar nie bietjie reen nie, sommer emmers vol, dit was amper asof iemand 'n kraan oppgemaak het iewers...





Blou bles blixxem, dieper as wat ek gedink het.  Dankie tog vir die Kreepy Crawly pyp snorkel...







Heelwat later.... moeg... honger... gelukkig...





Word vervolg...
 

Offline Draadwerk

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 60 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Wat doen jy as...
« Reply #33 on: May 04, 2014, 01:26:39 pm »
Middag Eiers- kom drink 'n dop en eet stukkie fillet hier by my?
 

Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,155
  • Thanked: 279 times
  • If you trim your tree beware the roots.
Re: Wat doen jy as...
« Reply #34 on: May 04, 2014, 02:29:44 pm »
Go Eiers go!

Offline GSBoland

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 952
  • Thanked: 1 times
  • Paarl
Re: Wat doen jy as...
« Reply #35 on: May 04, 2014, 03:46:42 pm »
 :thumleft: net net gemaak.  hy moet n boek skryf oor sy bike ry en die moets en moenies
Black 1100GS
 

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as...
« Reply #36 on: May 04, 2014, 04:18:54 pm »
Middag Eiers- kom drink 'n dop en eet stukkie fillet hier by my?

Kuiermense...
 

Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,155
  • Thanked: 279 times
  • If you trim your tree beware the roots.
Re: Wat doen jy as...
« Reply #37 on: May 05, 2014, 03:20:59 pm »
Wat doen Eiers vandag of werk hy?

Offline Garfield

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,640
Re: Wat doen jy as...
« Reply #38 on: May 05, 2014, 03:26:04 pm »
Wat doen Eiers vandag of werk hy?

Ek vermoed hy het by my kroeg in my braaikamer vasgehaak  :eek7:
 

Offline GSBoland

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 952
  • Thanked: 1 times
  • Paarl
Re: Wat doen jy as...
« Reply #39 on: May 05, 2014, 05:31:29 pm »
Wat doen Eiers vandag of werk hy?

Ek vermoed hy het by my kroeg in my braaikamer vasgehaak  :eek7:
:thumleft:
Black 1100GS